Kraakbeenvisse

Die Kraakbeenvisse (Chondrichthyes) is 'n superklas visse wat aan die filum van die Gewerweldes behoort.

Die superklas maak voorsiening vir alle tipe visse waarvan die skelet uit kraakbeen bestaan onder andere: haaie, rôe, saagvisse, sandkruipers en pylsterte. Kraakbeenvisse het nie 'n swemblaas of operkulums (kieu-deksels) nie.

Kraakbeenvisse
Tydperk: 461–0 m. jaar gelede
Ordovician tot vandag
Kraakbeenvisse
'n Witdoodshaai, Carcharodon carcharias
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Chondrichthyes

Huxley, 1880
Klas

Elasmobranchii
Holocephali

Visse waarvan die skelet uit been bestaan ressorteer onder die superklas Osteichthyes.

Chondrichthyes het twee klasse: Elasmobranchii en Holocephali.

Visordes

Die volgende ordes is deel van die superklas en kom in Suider-Afrika voor:

Nommer Orde Beskrywing Klas Superklas
1 Carcharhiniformes Grondhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse
2 Chimaeriformes Chimaeras Holocephali Kraakbeenvisse
3 Hexanchiformes Koei en Frilletjieshaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse
4 Lamniformes Haringhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse
5 Myliobatiformes Pylstertagtiges Elasmobranchii Kraakbeenvisse
6 Orectolobiformes Tapythaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse
7 Pristiformes Saagvisse Elasmobranchii Kraakbeenvisse
8 Rajiformes Sandkruipers en Rôe Elasmobranchii Kraakbeenvisse
9 Squaliformes Hondhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse
10 Torpediniformes Drilvisse Elasmobranchii Kraakbeenvisse

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

Kraakbeenvisse VisordesKraakbeenvisse Sien ookKraakbeenvisse VerwysingsKraakbeenvisse BronKraakbeenvisse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HorlosieTranspirasieJan van TonderJan-Willem BreureGeskiedenis van Suid-AfrikaAngina pectorisLongRekenaarOogproblemeRina HugoWatersuiweringTropiese sikloonLys van Suid-Afrikaanse musikanteBestaansboerderyElektrisiteitsvoorsieningEekhoringDolfynHoërskool OuteniquaAfro-AmerikanersHoenderAuschwitz-konsentrasiekampCovid-19-pandemieBrugWikiquoteAtlantiese OseaanAfleiding (taalkunde)SomerMenseregtedagAardbewingVaalrivierDepressie (gemoedstoestand)PlaasjapieKameelperdAlkoholismeBloedvergiftigingBernice WestGNU/FDL-lisensieVlagterminologieDigvormLys van konings van IsraelJan CombrinkWeer (meteorologie)RuslandFinansiële staatFranse RewolusiePampoentjiesMiddeloorontstekingBraaiErosietipesRassisme in AfrikaAkademiaJames AlexanderAnale kankerPubiese hareBeroerteMeningsverskil oor aardverwarmingVerenigde State van AmerikaBloemfonteinSirkusLiefdeSeksuele penetrasieKoppeltekenWhatsAppGenadedoodChloorWikiSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SportOrkney Snork NieVersamelnaamAkroniemIngenieursweseBobby AngelTwaalf Stamme van IsraelAntoniemMaan🡆 More