Kowynspas

Die Kowynspas is 'n bergpas in Mpumalanga, Suid-Afrika en dra die R533-streeksroete oor die Drakensberg.

Die pas is vernoem na Kowyn, 'n Sothohoofman wat in die nabyheid gewoon het. Die pas is op 3 Oktober 1959 geopen. Dit begin net buite Graskop op 'n hoogte van 1 448 m en val dan 500 m teen 'n helling van 1:14 tot by Bosbokrand.

Kowynspas
Ligging van Kowynspas op 'n kaart (Mpumalanga)
Kowynspas
Kowynspas
Koördinate: 24°57′39″S 30°51′46″O / 24.96083°S 30.86278°O / -24.96083; 30.86278 30°51′46″O / 24.96083°S 30.86278°O / -24.96083; 30.86278
Ligging Tussen Graskop en Bosbokrand
Maksimumhelling 1:14
Hoogte 1 448 m
Oppervlak Teer
Voltooi in 1959

Verwysings

Tags:

BergpasBosbokrandDrakensbergGraskopMpumalangaR533 (Suid-Afrika)Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerkleinwoordAsiëToringGenitale vratFiksieCholeraSlag van BloedrivierJavaScriptOnse VaderMartin Luther King jr.KnieGroot vyfAtletiekChristendomTweede WêreldoorlogAtoomVarkgriepHemelvaartsdagGewasboerdery in Suid-AfrikaAnti-inflammatoriese middelRepubliek die KongoSan Andreas-breukZack du PlessisMieliestronkAfrikaanse TaalmonumentNierElon MuskSelfkonsepOu Apostoliese KerkProteaToerismeMaagOrale seksNapoleon BonaparteLongontstekingNoag se arkHector PietersonGestremdheidDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Anale seksPersoonlike voornaamwoordAbsolute monargieKultuurVlag van Suid-AfrikaDemokratiese AlliansieSonSuid-Afrikaanse randMassaAkuutMarsAfleiding (taalkunde)Bek-en-klouseerRussiese inval in Oekraïne sedert 2022HefboomVrymesselaryMediese diagnoseVeelvoudige sinMiddeloorontstekingWiki CommonsGasKonsonantPriemgetalWes-KaapCounter-Strike 2Leonardo da VinciKaapse florarykInvloed van vigs op die ekonomieKindersiektesHartversakingMiljardVulvaAborsie in Suid-AfrikaSlawernyDokterMenslike skeletAnilingus🡆 More