Koup: Streek in die Karoo

Die Koup is 'n streek in die Karoo.

Dit is veral vir skaapboerdery bekend, maar daar word ook met olywe, uiesaad, vrugtebome en volstruise geboer. Sy eerste geskiedenis is verweef met veeboere wat tussen 1750 en 1760 hier aangekom het. Ene mnr. P.E. Kruger het in 1755 van die eerste weilisensies gekry, maar permanente inwoners was jare lank skaars omdat droogtes en inheemse Khoi-stamme hul lewens bemoeilik het.

Koup: Streek in die Karoo
Die Drie Susters-omgewing aan die noordgrens van die Koup

Die naam van die streek kom waarskynlik van 'n Khoi-woord, houp, of "maagvet". Volgens oorlewering hou dit verband daarmee dat skape in dié streek so vet kan word en omdat die geil, blink gras ná 'n goeie reënseisoen soos die binnevet van 'n skaap lyk. Die gemiddelde reënval wissel tussen 3 en 5 duim per jaar, en op plekke is daar sterk bronwater.

Die Koup is in 1926/27 en 1946/47 deur erge droogtes getref. Na vyf jaar van swak reëns het skape in 1946/47 in groot getalle begin vrek toe dele van die Koup in woestyn omskep is. In distrik Beaufort-Wes het 75 000 stuks vee gevrek. Die gebiede rondom Beaufort-Wes, Laingsburg en Merweville is die swaarste getref, maar die Kamdeboo (Aberdeen- en dele van distrik Graaff-Reinet) het tot 'n mate gespaar gebly.

Nedersettings

Koup: Streek in die Karoo 
Ligging van dorpe van die Koup

Dorpe in die Koup is:

Verwysings

Bibliografie

  • le Roux, P.J.: uit die Koup – 'n outobiografie van 'n seun wat in die Koup grootgeword het. Stellenbosch: De Oewer Uitgewers, 2003.

Sien ook

Tags:

175017551760BoerderyKarooKhoiOlyfSkaapUiVolstruisVrugte

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MisdaadMenslike skeletHaelPapegaaiePriemgetalMusiekOlimpiese SomerspeleJavaScriptSlag van BloedrivierAkademiaJeuksiekteAalwynBiologieRenosterVeeartsDroomPropagandaVakbondWieg van die MensdomAppelSportSeptimius AwardsVarkgriepTekstielHondProstaatkankerPoesWikiSuid-Afrikaanse GrensoorlogPseudowetenskapVratTropiese sikloonMaagsweerYstervarkFiela se kindVars waterAtlantis, Wes-KaapVulkaanOranje-VrystaatCarles PuigdemontCleopatra VIIDiatomiese molekuulHartDierVoedingOmgewingsbeheerKoperMetafoorToerismeOssewaVerenigde KoninkrykGeprosesseerde kosAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMonopolyVoornaamwoordKarooGroepsdrukDramaPersDermpoliepWerkersdagDiskriminasieFrankrykBorskankerLys van Suid-Afrikaanse digtersKookpuntKasterolieVerkragtingWeervoorspellingMeettegniekBrittany Ashton HolmesMassaElandréKaapse florarykKunselementeXenofobieJode🡆 More