Kouebasrooihout

Die kouebasrooihout (Ochna arborea) – ook bekend as die Kaapse rooihout – is 'n boom wat voorkom in die Wes-Kaap, deur KwaZulu-Natal en Mpumalanga tot by Limpopo.

Dit is ook inheems aan Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe.

Kouebasrooihout
Kouebasrooihout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
O. arborea
Binomiale naam
Ochna arborea
Burch. ex DC., (1824)
Sinonieme
  • Diporidium arboreum (Burch. ex DC.) H.L.Wendl.

Die boom groei by 'n verskeidenheid hoogtes bo seevlak in woude, bosse en langs strome. Die stam is dikwels met mos bedek en die gladde, liggrys bas skilfer in dun lagies af wat die binnebas onthul. Die binnebas voel koud indien daaraan gevat word.

Die plant het ook twee subspesies:

Die boom se FSA-nommer is 479.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Kouebasrooihout FotogaleryKouebasrooihout Sien ookKouebasrooihout VerwysingsKouebasrooihout BronneKouebasrooihout Eksterne skakelsKouebasrooihout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DiskriminasieTandbederfOnse VaderRegeringInfeksieKartografieFacebookSeksuele penetrasieDokterAngolese BurgeroorlogOorstromingAfrikaanse TaalmonumentAfrikaanse WikipediaWiskundeHannes van WykRamsar-vleilande in Suid-AfrikaKorrupsieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKlimaatsverandering in AfrikaSuid-AfrikaDermpoliepRooibokDoelwitTweede Nuwe JaarHartMenstruasieSpysverteringstelselPresident van Suid-AfrikaCarles PuigdemontVlag van Suid-AfrikaOogproblemeMangelontstekingLiewe HeksieWortelReënspinnekopWaatlemoenVoortrekkermonumentNamibiëRacheltjie de BeerGewone breukeEkonomiese sektorGeskiedenis van die BoererepubliekeSuid-Afrika-WetGrondwet van Suid-AfrikaTermiese geleidingsvermoëProteaPriemgetalLionel PetersonTradisionele literatuurNederlandHartaanvalLys van Suider-Afrikaanse soogdiereHipoteseMaroela MediaSeksposisieSwart nasionalismeRekeningkundeNatuurlike hulpbronDemokrasieChemiese verbindingPseudowetenskapGroot GatAfrikaanse taalleerDuitse maselsSkilpadSpreeuNamakwalandLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BoomslangAnilingusPoesNelson MandelaStokely CarmichaelMigrasie van diereTweede WêreldoorlogAgtervoegselVersoeningsdag🡆 More