Memecylon Kosiense: Plantspesie

Die Kosibaairoosappel (Memecylon kosiense) is 'n klein boompie wat deel is van die Melastomataceae-familie.

Dit is endemies aan die Kosibaai-natuurreservaat in KwaZulu-Natal, sy voorkomsgebied is slegs 4 km². Die enigste populasie kom hier voor.

Kosibaairoosappel
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Melastomataceae
Genus: Memecylon
Spesie:
M. kosiense
Binomiale naam
Memecylon kosiense
R.D.Stone & I.G.Mona, (2019)

Die boom se FSA-nommer is 762.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TermietApartheidTydYstertydperkRenosterWetenskaplike klassifikasieMosesDramaMobutu Sese SekoKasterolieSomerKolonisasie3D-rolprentEnkelvoudige sinWerkersdagKarooSkildklierKondensasieLeonardo da VinciKoorsblaarKaapstadse waterkrisis 2015-2018Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBateBraaiKangogrotteMisdaadSkoenlapperVratSokkerAardverwarmingMiddelmisbruikWetenskapRobbeneilandMahatma GandhiTekstielDesimale breukeRooibokDemokratiese Republiek die KongoGroot vyfJavaScriptKinderregteKunsmatige algemene intelligensieAdolf HitlerGeskiedenis van erotiese afbeeldingsSelfiePampoentjiesEienaamKoppeltekenMark (ekonomie)Trappe van vergelykingPuberteitCristiano RonaldoOlimpiese Somerspele 2024LugbesoedelingRuslandAarverkalkingVakbondCalviniaKarlien van JaarsveldVoorsetselHomofoonMisdaadromanSirkusHokkieRivierGrondsoorteBeroerteThys die BosveldklongPoesEkonomiese sektorVennootskapTweede Nuwe JaarKommunismeKwame NkrumahStikstof🡆 More