Kosakië

Kosakië (Russies: Казакия) is ’n term wat dikwels gebruik word om te verwys na tradisionele gebiede waar die Kosakke in Rusland gewoon het.

Dit kan ook verwys na ’n beplande onafhanklike staat vir die Kosakke.

Die naam het gewild geword onder Kosak-immigrante in Europa na die Russiese Rewolusie van 1917 en die daaropvolgende burgeroorlog. Dit is gebruik vir ’n verenigde gebied van sewe Kosak-groepe: die Don-, Koeban-, Terek-, Astrachan-, Oeral-, Orenboerg- en Kalmikië-leër. In die laat 1920's het die idee veral gewild geword onder Kosak-immigrante in Praag, Tsjeggo-Slowakye.

Tydens die Tweede Wêreldoorlog het die Kosakke wat vir Nazi-Duitsland geveg het, die Russiese Bevrydingsleër op die been gebring in die hoop om so ’n onafhanklike staat te stig, maar dit het nie gematerialiseer nie.

Verwysings

Tags:

KosakkeRuslandRussies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KommunikasieRonelda KamferSoutsuurVoortrekkermonumentSlawernyKeramiekSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994WekkerVratHipoteseSelfieNasiebouPoesVoëlHondPlaattektoniekKlimaatGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondDonkieHorlosieWeervoorspellingHartversakingStaatstoelaePolisieAntoniemAfleiding (taalkunde)Omtrek, oppervlakte en volumeRugbyKolonoskopieXenofobie in Suid-AfrikaBlourokkeSuiwelprodukNasionalismeKweekhuisgasKunsmatige intelligensieTrigeminale neuralgieKoue OorlogWebwerfKonflik (proses)SportYstervarkEienaamGevolge van aardverwarming op oseane1200LeestekenHindoeïsmeSelfstandige naamwoordLys van Suid-Afrikaanse skrywersMagneetOntdekking van goud in Suid-AfrikaInternetKanadaGeslagsgelykheidStereotipeGeskiedenis van AfrikaansAluminiumSuid-Afrikaanse randGamelanBybelWoordeboek van die Afrikaanse TaalParkinson se siekteDikdermRenosterEmfiseemLangste woordSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024AfrikaAarverkalkingTandbederfIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieDemografie van Suid-AfrikaOos-KaapWolfXenofobieNaaldekokerVaste stofYslandLys van chemiese elemente volgens atoomgetal🡆 More