Korttand-Kardinaal

Die Korttand-kardinaal (Ostorhinchus apogonoides) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika; vanaf die Rooisee tot by die Aliwal-bank.

In Engels staan die vis bekend as die Short-tooth cardinal. In beide Afrikaans en Engels staan dit ook bekend as die Diamant-kardinaal en Diamond cardinal respektiewelik.

Korttand-kardinaal
Korttand-Kardinaal
Ostorhinchus apogonoides
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Ostorhinchus

(Lacepède, 1801)
Spesie:
O. apogonoides
Binomiale naam
Ostorhinchus apogonoides

Voorkoms

Die vis is goudgeel tot oranje met donker blou strepe van die begin van die mond af, dit strek deur die oë tot net bo die pektorale vinne. Die oë is groot. Die vis word 12 cm lank.

Habitat en gewoontes

Die visse kom voor in skole in koraalriwwe in water wat tot 50 m diep is en is daglewend. Die vis aard goed in 'n akwarium.

Die vis was voorheen geklassifiseer as Apogon apogonoides.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Korttand-Kardinaal VoorkomsKorttand-Kardinaal Habitat en gewoontesKorttand-Kardinaal Sien ookKorttand-Kardinaal VerwysingsKorttand-Kardinaal BronneKorttand-Kardinaal Eksterne skakelKorttand-Kardinaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DiamantSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994CholeraInvloed van vigs op die ekonomieSydneyRookgewoonteNarsistiese persoonlikheidsteuringNazi-DuitslandKolitisRasionale getalMuishondSteenkoolBeurtkragIngrid JonkerBoontjieLetterlike en figuurlike taalgebruikKlinkerSomerVierkantswortelOligopolieOorstromingDepressie (gemoedstoestand)Toekoms van die AardeSeevlakstygingAnglisismeHondNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyLenteDurbanPriemgetalTerracottaleërBloeddrukPseudowetenskapAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSharpeville-slagtingUnie van Suid-AfrikaDermpoliepAnrich HerbstLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierMassaDikdermLys van musiekinstrumenteLodewyk XVI van FrankrykAngssteuringTelwoordHannes van WykWikipediaAborsie in Suid-AfrikaFinale OplossingLangste woordD.J. OppermanNasionale PartyJan van RiebeeckKarakteriseringOopbroninhoudHefboomVeelvoudige sinVrymesselaryWolkE-posEnkelvoudige sinVakbondPlantluisOnse VaderEskomKameelperdVerenigde KoninkrykOm-te-infinitiefkonstruksieSendelingposisieMieliestronkTienie HollowayPaddaBywoordVulvaTydsoneAngolese BurgeroorlogMadison Ivy🡆 More