Kortstertflap

Die Kortstertflap (Euplectes axillaris) is 'n voël wat voorkom aan die kuste van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Mosambiek en onmiddellike binneland.

Dit kom ook voor by die Okavangorivier, Okavango Delta en Caprivistrook.

Kortstertflap
Kortstertflap
Mannetjie in broeidrag
Kortstertflap
Mannetjie wat besig is om te verveer
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. axillaris
Binomiale naam
Euplectes axillaris
(Smith, 1838)

Broeiende mannetjies het rooi skouers en dofgeeloranje grootdekvere. Nie-broeiende mannetjies behou die geel skouers en swarterige vlerke. In Engels staan dit bekend as die Fan-tailed widowbird.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VeeartsPapierKomplementêre kleurePornografieAfrikaanse woordelys en spelreëlsRenaissanceLys van elemente volgens simboolSeeBernice WestMarkenGewone luislangRutenium(III)chloriedBeaufortskaalZack du PlessisNederlandsMartin Luther King jr.EmosieUniegebouLeon KrugerLys van chemiese elemente volgens atoomgetalStres in hoërskoolJeuksiekteBipolêre gemoedsteuringOlimpiese Somerspele 2024DermpoliepAustraliëSteentydperkWikipediaToestand van materieKlimaatMaatskaplike verantwoordelikheidMuskeljaatkatHartaanvalFinansiële staatSuid-Afrikaanse GrensoorlogDiskriminasieJan van RiebeeckLugbesoedelingOntkiemingRatelNaboomKonsentrasiekampOutismeMondSelCovid-19-pandemieBalletHemelvaartsdagPoesLandbouBrandmondsindroomManie JacksonBobby AngelMiskruierIntensiewe vormErdwurmWatersuiweringRenosterDonderstormLeonardo da VinciMoedersdagVarkgriepHenry MurrayVlinderNic de JagerVerkleurmannetjieJansenvilleTydReddingskakeRob HersovRooms-Katolieke KerkWinterGeskiedenis van die BoererepubliekeModeontwerpGeweld🡆 More