Kortstekel-Suierbekkie

Die Kortstekel-suierbekkie (Chiloglanis pretoriae) is 'n varswater vis wat voorkom in die Limpoporivier, die Komatirivier en die middel en onderste gedeeltes van die Zambezirivier in Suider-Afrika.

In Engels staan die vis bekend as die Shortspine suckermouth.

Kortstekel-suierbekkie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. pretoriae
Binomiale naam
Chiloglanis pretoriae
van der Horst, 1931

Voorkoms

Die vis het baie ooreenkomste met die Wimpelstert-suierbekkie. Die dorsale vin is redelik klein. Die kop is plat en die oë klein en die vis het 'n groot mond. Die vis is donkerbruin met ligter vlekke op die rug en 'n reeks vertikale, ligter lyne op die liggaam. Daar is 'n swart baan op elke lob van die stertvin. Die vis word tot 65 mm lank.

Habitat

Die vis leef in rotsagtige riwwe en stroomversnellings in permanente riviere. Hulle is minder gevoelig vir hoogte bo seevlak en kom dus in groter band bo seevlak voor. Hulle vreet water insekte en broei in die somer waar die wyfie haar eiers tussen rotse en in gruis lê.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Kortstekel-Suierbekkie VoorkomsKortstekel-Suierbekkie HabitatKortstekel-Suierbekkie Sien ookKortstekel-Suierbekkie BronKortstekel-Suierbekkie VerwysingsKortstekel-Suierbekkie Eksterne skakelKortstekel-Suierbekkie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeHoenderMandalaSpringbokkeGesondheidBywoordAsemhalingKartografieLenteAngssteuringAfkappingstekenIntensiewe vormFanie ViljoenOnderwysSeksuele opwekkingInsekVlag van Suid-AfrikaJohannesburgBeesvleisGordelroosAfrikaanse woordelys en spelreëlsErfenisKindersiektesSiya KolisiAborsie in Suid-AfrikaWhatsAppSteve BikoMIV/vigs in Suid-AfrikaLetterlike en figuurlike taalgebruikAfrikaansMaselsSpelerposisies in rugbyNamibiëFamilie (verwantskap)AkwariumElandréKostuumsKaartStam (taalkunde)Abstraksie (rekenaarwetenskap)Eerste WêreldoorlogKangaroeLugbesoedelingWaterpokkiesPlae van EgipteSlag van BloedrivierLiewe HeksieNeerslagBrendan PeyperHokkieVoedingTienerDiskriminasieSonnestelsel22 AprilSosiale mediaRooikatOlimpiese SpeleWoestynBoomWikiMiteLys van Suider-Afrikaanse soogdiereLabia (geslagsdele)AfkortingBreingewasVoëlLyfstraf in skoleHondAntjie SomersSkilpadAsiëPaulus van TarsusGriekwa-AfrikaansKankerLys van Griekse mitologiese figure🡆 More