Kortrijk

Kortrijk (Frans: Courtrai) is 'n Vlaamse stad aan die Leie in die Belgiese provinsie Wes-Vlaandere met 'n oppervlak van 80,02 vierkante kilometer, sowat 75 000 inwoners (2010) en 'n bevolkingsdigtheid van 924 inwoners per km².

Saam met Lille (Rysel) en ander stede en gemeentes vorm Kortrijk die Frans-Belgiese metropolitaanse gebied met sowat 1,7 miljoen inwoners.

Kortrijk
Courtrai
Kortrijk

Kaart Wapen
Kortrijk
Kortrijk
Vlag
Kortrijk
 Land Kortrijk België
 Gewes (deelstaat) Kortrijk Vlaandere
 Provinsie Kortrijk Wes-Vlaandere
 Koördinate 50°49′N 3°15′O / 50.817°N 3.250°O / 50.817; 3.250
 Stadstatus 1190
 Oppervlak:  
 - Totaal 80,02 vk km
 Hoogte bo seevlak
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2010) 75 100
 - Bevolkingsdigtheid 924/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Burgemeester Rudolf Scherpereel (N-VA)
 Amptelike Webwerf www.kortrijk.be

Kortryk is 'n belangrijk kommersiële sentrum in België en het een universiteit.

Geskiedenis

Kortrijk 
Die Kortrykse begijnhof

Kortryk, wat in die Middeleeue vir sy gesofistikeerde lakennywerheid bekend staan, kry in 1190 stadstatus.

Die sosiale spanninge tussen die koopmansgesinne en die gildes van die ambagsmanne verskerp tegelykertyd. Die maatskaplike krisis bereik 'n hoogtepunt deur die politieke alliansie tussen die stadsregering en die Franse koning Filips IV. In die Guldensporenslag van 11 Julie 1302 is duisende Franse soldate gedood.

Besienswaardighede en vermaak

  • Stadhuis
  • Et belfort
  • Die Broeltorens
  • Artillerietoren
  • Berg van Barmhartigheid
  • Kortrykse Stadswaag
  • Et Onze-Lieve-Vrouwehospitaal (1200-1204).
  • Et Baggaertshof
  • Die Groeningepoort en et Groeningemonument
  • Et Sint-Elisabethbegijnhof
  • Sint-Maartenskerk, (1300)
  • Onze-Lieve-Vrouwekerk, met Kruisoprichting van Antoon Van Dyck.
  • Die Gravekapel, mausoleum voor graaf van Vlaandere Lodewijk van Male.
  • Sint-Michielskerk
  • Sint-Janskerk
  • Groeningeabdij
  • Sint-Niklaaskapel
  • Sint-Elooiskerk
  • Sint-Rochuskerk
  • Sint-Elisabethkerk
  • Sint-Antoniuskerk of Toontjes kerk met bedevaartplaats voor broeder Isidoor
  • Damiaankerk
  • K in Kortrijk

Beelde

Eksterne skakels

Tags:

Kortrijk GeskiedenisKortrijk Besienswaardighede en vermaakKortrijk BeeldeKortrijk Eksterne skakelsKortrijkBelgiëFransLeieProvinsieVlaandereWes-Vlaandere

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WebwerfTienerDemografie van Suid-AfrikaKunselementeOmgewingskwessies in Suider-AfrikaPampoentjiesTweede Nuwe JaarImpakte van toerismeKarlien van JaarsveldGroot vyfLys van visseIdioomHerfsPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaPapegaaieMusieksimboleLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Kappie (skryfteken)StikstofViëtnamTafelbergRugbyStam (taalkunde)Hannes van WykRudi ClaaseProvinsies van Suid-AfrikaAnale seksVoegwoordApostoliese GeloofsbelydenisBruin mensePlantKlereAandagstreepEnkelvoudige sinCheslin KolbeBevolkingOorkruipersNaaldekokerWêreld- Ekonomiese ForumKlimaatPubliekCalviniaJagluiperdToutrekSlangKwaZulu-NatalDarwinismeKoppeltekenMandalaSlag van Cuito CuanavaleBokmakierieEtniese groepByKorrupsieKarakteriseringBeesvleisKwame NkrumahAdolf HitlerBewussynEmfiseemBorskankerDiatomiese molekuulArmoedeverligtingHemelBesemVisOranjerivierWetenskapDigvormSkarlakenkoorsEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNasionale VrouedagMenstruasie🡆 More