Kort Alfonsino

Die Kort alfonsino (Centroberyx spinosus) is 'n vis wat voorkom van Knysna tot by Tongaat.

In Engels staan die vis bekend as die Short alfonsino.

Kort alfonsino
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Centroberyx
Spesie:
C. spinosus
Binomiale naam
Centroberyx spinosus
Peters, 1859

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is goudkleurig en rooi aan die bokant en word 20 cm groot.

Habitat

Die vis leef in water wat 15 – 120 m diep is. Vermoedelik vreet die vis klein ongewerweldes en soöplankton. Daar is baie min bekend omtrent die vis.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Kort Alfonsino VoorkomsKort Alfonsino HabitatKort Alfonsino Sien ookKort Alfonsino BronKort Alfonsino Eksterne skakelKort Alfonsino

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OogproblemeTekstielBipolêre gemoedsteuringHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalNatuurbewaringTaalAnale seksGeskiedenis van AfrikaansPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWaterbesoedelingStam (taalkunde)Franse RewolusieNiersteenOnbemande vliegtuigMisdaadDemi Lee MooreErns GrundlingGoudkus (streek)HuisvliegSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989PlastiekEkonomieBTWLidwoordKopieregGeslagWaterpokkiesHipoteseWerkloosheidDroomVars waterSelfoonVulkaanIntensiewe vormSpelerposisies in rugbyJan-Willem BreureMobutu Sese SekoLionel PetersonKindermishandelingBlonde stereotipeWoordOutismeSendelingposisieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalNagmaalKompasKunselementeAgtervoegselHeelgetalJeugdagInternetTropiese huisgeitjieDwelmmiddelE-posEnkelvoudige sinLyfstraf in skoleBotswanaGroot vyfBreinSeksuele stimulasieVloeistofLys van Kaapstad se voorstedeYouTubeEjakulasieAfro-AmerikanersTienerDialoog in fiksieStikstofKomplementêre kleureSnaarinstrumentKoringVersoeningsdagSoweto-opstand🡆 More