Kornel Morawiecki: Poolse politikus

Kornel Andrzej Morawiecki (3 Mei 1941 – 30 September 2019) was 'n Poolse politikus en teoretiese fisikus.

Hy is in Warskou gebore. Morawiecki was die stigter en leier van Strydende Solidariteit (Pools: Solidarność Walcząca), een van die splinters van die Solidariteit-beweging in Pole gedurende die 1980's. Hy was ook 'n lid van die 8ste wetgewer van die Sejm, waarvan hy ook die Senior Maarskalk was van 12 November 2015 tot sy dood.

Kornel Morawiecki: Poolse politikus

Hy was een van die kandidate in die Poolse presidentsverkiesing in 2010, maar het slegs 0,13% van die stemme ontvang en kon toe nie deelneem in die tweede ronde nie.

Sy seun Mateusz Morawiecki is die Eerste Minister van Pole.

Morawiecki sterf op 30 September 2019 in Warskou as gevolg van pankreaskanker.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

PoolsSejmSolidarnośćStrydende SolidariteitWarskou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KompasVergelykings (taalkunde)KeelseerSwartbewussynsbewegingAbstraksie (rekenaarwetenskap)WoordeskatuitbreidingSelfmoordAnette EngelbrechtMIV/vigs in Suid-AfrikaBuffelMielieSkaakKlein vyf diereLuiaardRamsar-vleilande in Suid-AfrikaReënspinnekopSokkerLabia (geslagsdele)Beer AdriaanseInfeksieKoorsHeupLidwoordSportMantisBesoedelingRooms-Katolieke KerkSeksLVideoHipertensieKiewieteBraaiGesonde dieetMosesJode in Suid-AfrikaNelson MandelaHemelvaartPornografieVaste stofGeslagEskomJeugdagKaaps-Hollandse stylAuschwitz-konsentrasiekampSelfbeeldSekelvin-ghieliemientjieLatynLongontstekingNatuurrampEmma RenziDolfynGroepsdrukDemokratiese Republiek die KongoTsoenamiInternetMidde-OosteStikstofBoer Soek 'n VrouGrondbesoedelingTsongaNedersettingJohannesburgPresident van Suid-AfrikaDrinkwatervoorsieningAgorafobieCleopatra VIIRoemeensBhimrao Ramji AmbedkarEkosisteemekologieDrie SusterskerkeSkilpadHomoseksualiteitCSS🡆 More