Korea-Oorlog: 1950–1953 oorlog tussen Noord- en Suid-Korea

Die Korea-oorlog (Suid-Koreaanse hangoel: 한국전쟁; hanja: 韓國戰爭; Hanguk Jeonjaeng, letterlik: Koreaanse oorlog; Noord-Koreaanse Chosŏn'gŭl: 조국해방전쟁; hancha: 祖國解放戰爭; Choguk haebang chǒnjaeng, letterlik: Vaderlandse bevrydingsoorlog; 25 Junie 1950 – 27 Julie 1953) was 'n oorlog in Korea tussen Noord-Korea en Suid-Korea, wat op 25 Junie 1950 begin en op 27 Julie 1953 met 'n skietstilstand geëindig het.

Die oorlog duur amptelik voort tot vandag toe.

Korea-oorlog
Deel van die Koue Oorlog
Korea-Oorlog: Agtergrond, Die oorlog, Verwysings
Die Korea-oorlog
Datum 25 Junie 195027 Julie 1953
Ligging Koreaanse Skiereiland, See van Japan, Straat van Korea
Resultaat Militêre dooiepunt
  • Noord-Koreaanse inval in Suid-Korea afgestoot
  • Daaropvolgende Verenigde Nasies-inval van Noord-Korea afgestoot
  • Daaropvolgende Sjinees-Noord-Koreaanse inval in Suid-Korea afgestoot
  • Koreaanse Wapenstilstand-ooreenkoms
Gebieds-
veranderinge
Status quo ante bellum
  • Koreaanse gedemilitariseerde sone gestig
  • Noord-Korea verkry die stad Kaesong, maar verloor 'n netto totaal van 1 500 myl² (3 900 km²) aan Suid-Korea
Strydende partye
Flag of the United Nations Verenigde Nasies Kommando:

Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Gevegseenhede:
Vlag van Australië Australië
Vlag van België België
Vlag van Colombia Colombia
Vlag van Ethiopië Ethiopië
Vlag van Filippyne Filippyne
Vlag van Frankryk Frankryk
Vlag van Griekeland Griekeland
Vlag van Kanada Kanada
Vlag van Luxemburg Luxemburg
Vlag van Nederland Nederland
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Thailand Thailand
Vlag van Turkye Turkye
Mediese ondersteuning:
Vlag van Denemarke Denemarke
Vlag van Indië Indië
Vlag van Israel Israel
Vlag van Italië Italië
Vlag van Noorweë Noorweë
Vlag van Swede Swede
Ander ondersteuning:
Vlag van El Salvador El Salvador
Vlag van Japan Japan
Vlag van Kuba Kuba
Vlag van Spanje Spanje
Vlag van Republiek van China Republiek van China

Vlag van Noord-Korea Noord-Korea
Vlag van Volksrepubliek China China
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie

Mediese ondersteuning:
Vlag van Bulgarye Bulgarye
Vlag van Hongarye Hongarye
Vlag van Pole Pole
Vlag van Roemenië Roemenië
Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye
Ander ondersteuning:
Vlag van Indië Indië
Vlag van Mongolië Mongolië

Aanvoerders
Vlag van Suid-Korea Syngman Rhee
Vlag van Verenigde NasiesVlag van Verenigde State van Amerika Douglas MacArthur
(Bevelvoerder van die VNK)

Vlag van Verenigde State van Amerika Harry S. Truman
Vlag van Verenigde State van Amerika Dwight D. Eisenhower
Vlag van Verenigde NasiesVlag van Verenigde State van Amerika Matthew Ridgway
(Bevelvoerder van die VNK)
Vlag van Verenigde NasiesVlag van Verenigde State van Amerika Mark Wayne Clark
(Bevelvoerder van die VNK)
Vlag van Suid-Korea Chung Il-kwon
Vlag van Suid-Korea Paik Sun-yup
Vlag van Suid-Korea Shin Sung-mo
Vlag van Suid-Korea Son Won-il
Vlag van Verenigde Koninkryk Clement Attlee
Vlag van Verenigde Koninkryk Winston Churchill

Vlag van Noord-Korea Kim Il-sung

Vlag van Noord-Korea Pak Hon-yong
Vlag van Noord-Korea Choe Yong-gon
Vlag van Noord-Korea Kim Chaek
Vlag van Volksrepubliek China Mao Zedong
Vlag van Volksrepubliek China Peng Dehuai
Vlag van Volksrepubliek China Deng Hua
Vlag van Sowjetunie Josef Stalin
Vlag van Sowjetunie Nikita Chroesjtsjof

Sterkte
Vlag van Suid-Korea 602 902

Vlag van Verenigde State van Amerika 326 863
Vlag van Verenigde Koninkryk 14 198
en ander:
Vlag van Kanada 8 123
Vlag van Turkye 5 453
Vlag van Australië 2 282
Vlag van Ethiopië 1 600
Vlag van Filippyne 1 496
Vlag van Nieu-Seeland 1 385
Vlag van Thailand 1 290
Vlag van Griekeland 1 263
Vlag van Frankryk 1 185
Vlag van Colombia 1 068
Vlag van België 900
Vlag van Suid-Afrika 826
Vlag van Nederland 819
Vlag van Swede 170
Vlag van Noorweë 105
Vlag van Denemarke 100
Vlag van Italië 72
Vlag van Indië 70
Vlag van Luxemburg 44
Totaal: 972 214

Vlag van Volksrepubliek China 1 350 000

Vlag van Noord-Korea 266 600
Vlag van Sowjetunie 26 000
Totaal: 1 642 600

Ongevalle en verliese
Totaal: 178 426 dood en 32 925 vermis
Totaal gewond: 566 434

Vlag van Suid-Korea Suid-Korea:
137 899 dood
450 742 gewond
24 495 vermis
8 343 krygsgevangene
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State:
36 574 dood
103 284 gewond
7 926 vermis
4 714 krygsgevangenes
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk:
1 109 dood
2 674 gewond
179 vermis
977 krygsgevangenes
Vlag van Turkye Turkye:
741 dood
2 068 gewond
163 vermis
244 krygsgevangenes
Vlag van Australië Australië:
339 dood
1 216 gewond
43 vermis
26 krygsgevangenes
Vlag van Kanada Kanada:
516 dood
1 042 gewond
1 vermis
33 krygsgevangenes
Vlag van Frankryk Frankryk:
262 dood
1 008 gewond
7 vermis
12 krygsgevangenes
Vlag van Griekeland Griekeland:
192 dood
543 gewond
3 krygsgevangenes
Vlag van Colombia Colombia:
163 dood
448 gewond
28 krygsgevangenes
Vlag van Thailand Thailand:
129 dood
1 139 gewond
5 vermis
Vlag van Ethiopië Ethiopië:
121 dood
536 gewond
Vlag van Nederland Nederland:
120 dood
645 gewond
3 vermis
Vlag van België België:
101 dood
478 gewond
5 vermis
1 krygsgevangenes
Vlag van Filippyne Filippyne:
92 dood
299 gewond
97 vermis of krygsgevangenes
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika:
34 dood
9 krygsgevangenes
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland:
34 dood
299 gewond
1 vermis of krygsgevangene
Vlag van Noorweë Noorweë:
3 dood
Vlag van Luxemburg Luxemburg:
2 dood
13 gewond
Vlag van Indië Indië:
1 dood

Totaal dood: 367 283–750 282
Totaal gewond: 686 500–789 000

Vlag van Noord-Korea Noord-Korea:
215 000–350 000 dood
303 000 gewond
120 000 vermis of krygsgevangenes
Vlag van Volksrepubliek China China:
(Sjinese bronne):
152 000–183 000 dood
383 500 gewond
450 000 gehospitaliseer
4 000–25 000 vermis
7 110 vasgevang
14 190 oorgeloop
(Amerikaanse skattings):
400 000+ dood
486 000 gewond
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie:
282 dood

Totaal burgerlikes dood/gewond: 2,5 miljoen (geskat)

Suid-Korea: 990 968
373 599 dood
229 625 gewond
387 744 ontvoer/vermis
Noord-Korea: 1 550 000 (geskat)

Korea-Oorlog: Agtergrond, Die oorlog, Verwysings
Die Korea-oorlog

Agtergrond

Korea was sedert 1910 'n Japannese kolonie en is met die oorgawe van Japan ná die Tweede Wêreldoorlog in twee onafhanklike lande verdeel. Noord-Korea was deur die Sowjetunie ondersteun en Suid-Korea deur die Verenigde State van Amerika.

Die oorlog

'n Oorlog begin met die aanval van Noord-Koreaanse troepe op Suid-Koreaanse grondgebied op 25 Junie 1950. Noord-Korea beset byna die hele grondgebied van Suid-Korea behalwe Busan. Die Verenigde Nasies neem 'n resolusie aan wat westerse magte magtiging gee om betrokke te raak. As gevolg hiervan word die Noord-Koreaanse troepe teruggedryf tot teen die grens van die Volksrepubliek China. China tree tot die oorlog toe en help om die Westerse magte terug te dryf na die Deling-grens. Op 27 Julie 1953 word 'n skietstilstand tussen Noord-Korea en Suid-Korea gesluit en sedertdien is Korea verdeel in Noord- en Suid-Korea.

Verwysings

Bronne

  • (de) Bruce E. Bechtol: Paradigmenwandel des Kalten Krieges: Der Koreakrieg 1950-1953. In: Bernd Greiner, Christian Th. Müller, Dierk Walter (Hrsg.): Heiße Kriege im Kalten Krieg. Hamburg 2006, ISBN 3-936096-61-9, S. 141–166. (Rezension von H. Hoff, Rezension von I. Küpeli Geargiveer 26 April 2013 op Wayback Machine)
  • (en) Clay Blair: The Forgotten War: America in Korea, 1950-1953. Times Books, 1987.
  • (en) Fehrenbach, T.R.: This kind of war. A study in unpreparedness. Macmillan Company, New York 1963.
  • (de) Michael Bothe: Streitkräfte internationaler Organisationen, Zugleich ein Beitrag zu völkerrechtlichen Grundfragen der Anwesenheit fremder Truppen. Heymanns, Köln 1968, S. 61–69 (Die Korea-Aktion).
  • (en) Bruce Cumings: The Origins of the Korean War – Bd. 1: Liberation and the Emergence of Separate Regimes, 1945-1947, Yuksabipyungsa 2004, ISBN 89-7696-612-0; Bd. 2: The Roaring of the Cataract, 1947-1950. Princeton University Press, 1992, ISBN 0-691-02538-X.
  • (en) Allan R. Millett: Korean War: The Essential Bibliography (Essential Bibliographies). Potomac Books, 2007, ISBN 1-57488-976-1.
  • (de) Rolf Steininger: Der vergessene Krieg. Olzog, München 2006, ISBN 3-7892-8175-1.
  • (de) Jörg Friedrich: Yalu. An den Ufern des Dritten Weltkrieges. Propyläen, München 2007, ISBN 978-3-549-07338-4.

Eksterne skakels

Tags:

Korea-Oorlog AgtergrondKorea-Oorlog Die oorlogKorea-Oorlog VerwysingsKorea-Oorlog BronneKorea-Oorlog Eksterne skakelsKorea-OorlogKoreaNoord-KoreaSuid-Korea

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KolonoskopieVyfsterKunsOosters-Ortodokse KerkLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGeorgiese nasionale rugbyspanErfenisKoggelmanderSigaretKarlien van JaarsveldGeslagKarakteriseringNazi-DuitslandNoord-KaapPieter BiewengaWortelkanaalGoogle MapsSeksuele penetrasieMenslike seksuele gedragRugbywêreldbeker 1987Pofadder (slang)TurksvyLNieu-SeelandWayde van NiekerkVerkleinwoordSowjetunieAmalia UysFacebookBernice WestMensInligtingLys van nedersettings in Suid-AfrikaTurkyeJan BloukaasOnderwys (geskiedenis)GrasfamilieLys van slangeAfrikaGesinsdagSeksueel oordraagbare infeksieVingerseksPankreasMadison IvySeksuele opwekkingKopieregKoos du PlessisNarkoseHoofstadSterrestelselTeologieGrasAnale kankerSamestellingParysEekhoringMarkus JoosteSeksualiteitSlag van Cuito CuanavaleBeroerteBelgiese gewesteE-posIndustriële RevolusieAnrich HerbstDoopSarah Rose KarrKrokus Stadsaal-aanvalKommunikasieTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinKoningOlimpiese gode🡆 More