Die Koreaanse Grand Prix (Koreaans: 코리아 그랑프리) was 'n Formule Eenmotorwedren wat vierkeer van 2010–2013 in Yeongam, Suid-Korea plaasgevind het.
Die wedren is na vier seisoene van die Formule Een-kalender verwyder omdat dit ongewild was by ondersteuners en baie leë sitplekke in die pawiljoene vir elke Grand Prix gelaat het. Dit is deels veroorsaak deur die baan se geografiese ligging en die gebrek aan akkommodasie in die omliggende gebied.
Jaar | Renjaer | Vervaardiger |
---|---|---|
2013 | Sebastian Vettel | Red Bull-Renault |
2012 | Sebastian Vettel | Red Bull-Renault |
2011 | Sebastian Vettel | Red Bull-Renault |
2010 | Fernando Alonso | Ferrari |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Koreaanse Grand Prix, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.