Koraaltaaibos: Plantspesie

Die koraaltaaibos (Searsia magalismontana), voorheen Rhus magalismontana, is 'n struik wat slegs 500 mm hoog word.

Die struik is tweeslagtig met manlike en vroulike blomme op verskillende plante. Die struik kom in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Kaap, Noordwes, Oos-Kaap asook Botswana en Zimbabwe voor, op hoogtes van 1 000 m tot 2 000 m.

Koraaltaaibos
Koraaltaaibos: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. magalismontana
Binomiale naam
Searsia magalismontana
(Sond.) Moffett
Sinonieme
  • Rhus burkeana Sond.
  • Rhus cinerea R.Fern. & A.Fern.
  • Rhus coriacea Engl.
  • Rhus magalismontana Sond.
  • Rhus oblanceolata Schinz
  • Rhus rhodesiensis R.Fern. & A.Fern.
  • Rhus rhodesiensis f. glabra R.Fern. & A.Fern.
  • Toxicodendron burkeanum (Sond.) Kuntze
  • Toxicodendron coriaceum (Engl.) Kuntze

Die struik blom van Oktober tot November, die blomme is klein en romerig wit. Die vruggies word rooi en ryp van November tot Desember. Die blomme word bevrug deur insekte. Die boom se FSA-nommer is 384.2.

Die plant het twee subspesies:

  • Searsia magalismontana subsp. coddii
  • Searsia magalismontana subsp. trifoliolata

Galery

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

Koraaltaaibos GaleryKoraaltaaibos Sien ookKoraaltaaibos VerwysingsKoraaltaaibos BronKoraaltaaibos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OrgaanProstaatklierDieregeluideInsekPornografiese subgenresWashington, D.C.PeniskankerGerrie PretoriusMarie PentzRepubliek ArtsachPesachTurksvyMorfologie (taalkunde)TurkyeFamilie (verwantskap)Roekelose DadeAasblomBTWTierboskatMaselsEmfiseemJoodse kalenderEstlandMusiekBywoordMangelontstekingGodsdiensApostoliese GeloofsbelydenisSuider-AfrikaGewone drolpeerTropiese huisgeitjieNederduitse Gereformeerde KerkMuggieKoekie (rekenaarwetenskap)Seksueel oordraagbare infeksiePampoentjiesApostoliese Geloofsending2024 Australiese Grand PrixSamsung GroepDuitse maselsMolotofbomDermpoliepSelfmoordTuberkuloseVulkaanIndiëRugbywêreldbeker 2023KolitisDie BylBrasiliëGeorgiese nasionale rugbyspanOu Apostoliese KerkEpilepsieDigvormIntensiewe vormOntsteking (geneeskunde)GordelroosDuitse perdebyTuisbladGrysstofModernismeGoogleLys van woestyneFilosofiePofadder (slang)Aardbewing🡆 More