Koos Andriessen

Koos Andriessen (1928-2019) was 'n Nederlandse ekonoom, bestuurder en politikus wat aan die Christen-Demokratiese Appèl (CDA) behoort het.

Koos Andriessen
Koos Andriessen
In 1988

Minister van Verkeer en Waterstaat
Ampstermyn
1994 – 1994
Voorafgegaan deur Hanja Maij-Weggen
Opgevolg deur Annemarie Jorritsma

Minister van Ekonomiese Sake
Ampstermyn
1989 – 1994
Voorafgegaan deur Rudolf de Korte
Opgevolg deur Hans Wijers
Ampstermyn
1963 – 1965
Voorafgegaan deur Jan de Pous
Opgevolg deur Joop den Uyl

Persoonlike besonderhede
Gebore Jacobus Eye Andriessen
(1928-07-25)25 Julie 1928
Rotterdam
Sterf 22 Januarie 2019 (op 90)
Rotterdam
Politieke party CHU (tot 1980),
CDA (vanaf 1980)
Religie Protestant

Andriessen was 'n professor aan die Universiteit van Amsterdam en hoof- uitvoerende beampte in die bedryfslewe gewees.

Hy het tweemaal minister van Ekonomiese Sake gewees, van 1963 tot 1965 in die Marijnissen-kabinet en van 1989 tot 1994 in die Lubbers III-kabinet.

Eksterne skakels

Tags:

Christen-Demokratiese Appèl

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VroueregteSublimasiePretoriaGevolge van aardverwarming op oseaneKunsEienaamLys van elemente volgens simboolHemelvaartsdagGriekwa-AfrikaansVermenigvuldigingDurbanTradisionele literatuurBeleggingKlavierKlimaatveranderingWieg van die MensdomMenseregtedagAfrikanersAngina pectorisDroomGlobaliseringVoornaamwoordAnglisismeYouTubeWoudAppel (sanger)EllipstekenWaterkringloopPriemfaktorGreen PornoSneeuJeuksiekteMaselsDesmond TutuPlastiekDemokrasieSelMonoloogWisselkoersItaliëPresident van Suid-AfrikaKommunismeHeupvervangingAustraliëAnglo-BoereoorlogVaginaPoësieBesoedelingKleurAkroniemRenosterSeksualiteitWinnie Madikizela-MandelaMiljardHerpes simplexHernubare energieKappie (skryfteken)DaggaVerkoueThe CranberriesSuiwelprodukGewasboerdery in Suid-AfrikaVrystaatNag van die lang messeHibernasieLys van Afrikaanse rolprenteStudievaardighedeGasNelson MandelaIroniePseudowetenskapKolitisWes-KaapSportLys van chemiese elemente volgens atoomgetalGrondwet van Suid-AfrikaHomofoonBreinkaart🡆 More