Koorsboom: Plantspesie

Die koorsboom (Vachellia xanthophloea) is inheems aan Eswatini, Demokratiese Republiek die Kongo, Kenia, Malawi, Mosambiek, Somalië, Suid-Afrika, Tanzanië en Zimbabwe is.

In Suid-Afrika kom dit in die provinsies KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo voor. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys. Die boom se FSA-nommer is 189.

Koorsboom
Koorsboom: Fotogalery, Ander name, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoideae
Genus: Vachellia
Spesie:
V. xanthophloea
Binomiale naam
Vachellia xanthophloea
(Benth.) Banfi & Galasso., (2008)
Sinonieme
  • Acacia songwensis Harms
  • Acacia xanthophloea Benth.

Dit is 'n boom wat tot 25 meter hoog kan groei. Die hoogste koorsboom in Suid-Afrika is egter 30,5 m hoog en staan op die plaas Antonvilla in die distrik Musina (volgens die eerste verslag: Operasie Boomreuse – 1971). Die baskleur is lemmetjiegroen tot geelgroen en is glad met 'n geel poeier op die oppervlakte. Die boom het lang, reguit dorings wat in pare voorkom. Die boom het dubbelveervormige, saamgestelde blare.

Vroeë pioniers in Suid-Afrika het geglo dat hierdie boom koors veroorsaak, aangesien die mense wat in die gebiede gereis het waar die bome voorkom, koors ontwikkel het. Die bome kom voor in gebiede wat moerasagtig is waar muskiete broei wat malaria dra wat wel die oorsaak van die koors was.

Fotogalery

Ander name

  • Engelse naam: Fever tree
  • Zoeloenaam: umHlosinga of uMkhanyakude

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Koorsboom FotogaleryKoorsboom Ander nameKoorsboom Sien ookKoorsboom VerwysingsKoorsboom Eksterne skakelsKoorsboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfrikaansSportDooie SeeErfenisdag (Suid-Afrika)Jan Christian SmutsMorfeemGalileo GalileiGalblaasArmoedeEngelandHidroulikaChemiese elementSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureChristiaan BarnardProteïenDurbanWapen van Suid-AfrikaMuskeljaatkatMiddeleeueGesondheidSatanismeGrondbesoedelingTafelbergVars waterReënHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalLeeudoringstadKarooPornografiese subgenresKomplementêre kleureKitaarAfrikaBernice WestBloedsomloopstelselSkilpadPeriodieke tabelOmgewingsgesondheidMohammedWetenskaplike klassifikasieFotosinteseRudi ClaaseProstaatkankerBiodiversiteitVrouRobbeneilandFossielbrandstofSeksuele penetrasieBaarmoederDubbelpuntGemeenskapsorganisasieAfleiding (taalkunde)AfrikanersOmtrek, oppervlakte en volumeSeksposisieVingerseksGeldMieliestronkWoordsoortOrganiese landbouMusieksimboleLeonardo da VinciFiksieAdolessensieKunsViëtnamoorlogDierMierVergelykings (taalkunde)PuberteitNatuurramp🡆 More