Koolsuursneeu

Koolsuursneeu is 'n wit, vaste, besonders vlugtige stof wat vervaardig word deur koolsuurgas onder hoë druk te laat ontsnap.

Deur die skielike uitsetting koel dit so sterk af dat dit na die vaste toestand oorgaan.

Koolsuursneeu
'n Vuur wat met koolsuursneeu geblus word.

Aanwendings

Medies

Dit word gebruik om klein aarbeivlekke en vratjies te verwyder.

Brandblusser

Koolsuursneeu word ook gebruik om brande te blus. Dit is veral geskik by brande van elektriese toestelle, omdat dit geen reste nalaat en nie elektriesgeleidend soos bluswater is nie. Dit verdring nogtans die suurstof in die lug, en in beknopte ruimtes kan dit tot asemnood en verstikking lei.

Verwysings

Tags:

Koolsuursneeu AanwendingsKoolsuursneeu VerwysingsKoolsuursneeuKoolsuurgas

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloutongsiekteErfenisdag (Suid-Afrika)Lys van politieke partye in Suid-AfrikaFinale OplossingJansenvilleKaapstadSamestellingAardverwarmingElektrolietNatriumsulfietNoordwesUitwerking van klimaatsveranderingLeeuKwaZulu-NatalAB de VilliersPerdGawes van die Heilige GeesNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVoorvoegselWitrenosterGrondAfvalbestuurRina HugoSkildklierReg tot ‘n gesonde omgewingBorsteWater (molekuul)WiskundeWitbankMynbouVlinderNederlandJewgeni PrigozjinJoodse kalenderAkademiaMiddelmisbruikRooipandaMusieksimboleNaaldekokerDramaAfrikaanse woordelys en spelreëlsLys van Afrikaanse rolprenteStadMeningsverskil oor aardverwarmingKoppeltekenKrugerwildtuinSeksualiteitRob HersovVoortrekkersJohan BadenhorstMonopolieSoogdierBloedsomloopstelselOplossing (chemie)GeboortePoesSimmetrieAardeDuitse maselsNarsismeGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaRugbywêreldbeker 2023VarkSirkusKoperSint JorisdagHannes van WykKinkhoesSharpeville-slagtingSkynprivaatnetwerkBynierWelwillendheidsdagDurbanTelkomGeskiedenis (vakgebied)Desimale breuke🡆 More