Wiki Afrikaans 2022: Carles Puigdemont
AFVietnameseEnglish

Koolstofmonoksied

Koolstofmonoksied: Chemiese verbinding

Eienskappe

Algemeen

NaamKoolstofmonoksied
Struktuurformule van
Carbon-monoxide-3D-balls.png
Chemiese formuleCO
Molêre massa28 [g/mol]
CAS-nommer630-08-0[1]  
VoorkomsKleurlose gas  
ReukReukloos
Fasegedrag
Smeltpunt-201,1 °C[1]
Kookpunt-191,5 °C[1]
Digtheid1,2501 [kg/m3] (@0 °C)[1]
Oplosbaarheid 
Kritieke druk3499 kPa[1] 
Henry se konstante9,16 x 10-4 [L/mol.Atm]; 1400 [K] [2]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt
Selfontbrandingspunt605 °C[1]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 

Koolstofmonoksied (CO) is 'n kleurlose, reuklose en smaaklose gas wat effens minder dig as lug is. Die gas is toksies vir mense as dit voorkom in konsentrasies wat groter is as 35 dele per miljoen (dpm). Koolstofmonoksied word vervaardig tydens die verbrandingsproses van binnebrandenjins.

Sien ook

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 "MSDS Praxair" (PDF) (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 22 Maart 2016.
  2. NIST Sander.