Kool

Die kool is 'n eetbare plant uit die kruisblomfamilie.

Dit word as 'n verskeidenheid uiteenlopende plantrasse gekweek, waarvan sommige goed ontwikkel het. Kool is ook baie gewild as wintergroente, en as gevolg van 'n vinnige groeityd was dit voorheen in arm gebiede 'n gewilde voedselbron.

Kool
Kool
Kopkool
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
(geen rang):
Orde:
Brassicales
Familie:
Brassicaceae
Genus:
Brassica
Spesie:
B. oleracea
Binomiale naam
Brassica oleracea

Eienskappe

Die meeste koolsoorte het in gemeen dat hulle blomhoofde, voordat hul oopskiet om saad vry te stel, eers 'n kompakte samestelling van lepelvormige blare vorm. Dié deel van die kool word deur die mens geoes en gekook. Suurkool is veral baie ryk aan vitamien C. Uiteraard het sagter soorte kool soos broccoli, brusselspruit en blomkool 'n veel korter bereidingstyd nodig ('n paar minute), as die harder koolsoorte bv. wit- en rooikool.

Herkoms

Wetenskaplikes is nog steeds nie seker watter soort kool oorspronklik tot die hedendaagse kultivars ontwikkel het nie, en of dit nog êrens voorkom nie. Wat alle wetenskaplikes wel oor saamstem is dat die koolplant lank gelede 'n inheemse plant op sanderige kusgebiede was. Die plant moes bestand gewees het teen hoë soutkonsentrasies asook sterk wind. Daar word ook aanvaar dat die plant op erg-verarmde grond gegroei het. Die leeragtige blare beskerm die plant teen klipslag en skadelike sandstorms.

Soorte Kool

  • blomkool (wit en groen rasse)
  • boerkool
  • broccoli en brusselspruite
  • Chinese kool
  • rooikool
  • savooiekool (groen en geel rasse)
  • spitskool
  • spruitkool (groen en rooi rasse)
  • witkool (hiervan word suurkool gemaak)

Siektes en peste

Tags:

Kool EienskappeKool HerkomsKool Soorte Kool Siektes en pesteKool

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DriehoekJode in Suid-AfrikaGroot GatIngenieursweseVryheidsmanifesGianna MichaelsOrtopedieGewone breukeVaste stofWesterse filosofieRobbeneilandHolocaustAfrikaanse TaalmonumentLys van veltoestandeGeskiedenis van Suid-AfrikaPersoonlikheidDie Laaste Avondmaal (Leonardo)DoelwitGautengSokkerInnes en Franna BenadéTransatlantiese slawehandelKatSoogdierAfrikaanse WikipediaPad na jou hartRasionale getalCristiano RonaldoVarkgriepDemokratiese Republiek die KongoVerkragtingMieliestronkWes-KaapRacheltjie de BeerBlourokkeRooibokAfrikanersNierYouTubeVoortrekkermonumentHoofstadTuberkuloseAborsieMiddeloorontstekingSpysverteringstelselWoordeboekSkaapRookgewoonteKoppeltekenWright-broersBoontjieDepressie (gemoedstoestand)Onse VaderNetbalKlimaatsverandering in AfrikaJohannesburgDesmond TutuMenseregtedagAkroniemDomkragSkisofrenieLeah van NiekerkAngina pectorisTreinOopbroninhoudBeleggingKarooLetterkundeWet op NaturellengrondOrthopteraBybelBreinkaartSelfvertroueBlomVioolBreinvliesontsteking🡆 More