Konstantyn V Van Bisantium

Konstantyn V (Grieks: Κωνσταντίνος Ε΄; 718 – 14 September 775) was die Bisantynse keiser van 741 tot 775.

Konstantyn V
Keiser van die Bisantynse Ryk
Muntstukke wat Konstantyn V en sy pa, Leo III, uitbeeld.
Muntstukke wat Konstantyn V en sy pa, Leo III, uitbeeld.
Bewind 741775
Dinastie Siriese
Gebore 718
Oorlede 14 September 775
Voorganger Leo III
Opvolger Leo IV
Eggenote Tzitzak ("Irene van Kasarië")
Maria
Eudokia
Kinders Leo IV
Nikephoros
Christopher
Niketas
Eudokimos
Anthimos
Anthousa (St. Anthousa)
Vader Leo III
Moeder Maria

Konstantyn is in Konstantinopel gebore as die seun van Leo III en sy vrou, Maria. In Augustus 720 het sy pa hom as medekeiser aangestel en laat trou met Tzitzak, die dogter van die Kasaarse grootkhan Bihar. Sy nuwe vrou is in 732 herdoop tot Irene ("vrede"). Konstantyn het sy pa op 19 April 741 as keiser opgevolg.

Hy is op 14 September 775 dood en is opgevolg deur sy seun, Leo IV die Kasaar.

Verdere leesstof

  • The Oxford Dictionary of Byzantium, Oxford University Press, 1991.

Eksterne skakels

Tags:

Bisantynse RykGrieks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MiddelmisbruikVeelvoudige sinAppel (sanger)Die GelofteGeboorteEnsiklopedieNoord-Sotho (taal)SkarlakenkoorsPropagandaLys van kinderspeletjiesKoerantLys van Afrikaanse rolprenteKwaZulu-NatalAlliterasieUitwerking van klimaatsveranderingNatuurrampNederlandsKerngeneeskundeMaroela MediaGesonde dieetMorfologie (taalkunde)JodeVoedselkettingGeweldTussenwerpselMensHaasEweknienetwerkKommunikasieWebwerfAnilingusMateriaalFrankrykMisdaadYsterSonnestelselElon MuskMetafoorNiemetaalEkonomiese geskiedenis van Suid-Afrika23 AprilNoord-KaapTierPersBybelOopbroninhoudApartheidByAmhariesMobutu Sese SekoLys van elemente volgens simboolOrale seksRivierKoppeltekenSenuweestelselRassisme in AfrikaNetbalWerkersdagProvinsies van Suid-AfrikaPablo PicassoBerghaanC. Louis LeipoldtSelfstandige naamwoord3D-rolprentKoperNederduitse Gereformeerde KerkLoodMeervoudSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BeurtkragGriekwa-AfrikaansSuiwelprodukWoordeboek van die Afrikaanse TaalOnderhandelinge om apartheid te beëindigSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994🡆 More