Konjak

Konjak is 'n Franse brandewyn met 'n wêreldwye, trotse reputasie.

Dit word vervaardig in die wynmaakgebied rondom die stad Cognac waarna dit vernoem is, in die Franse Departemente Charente en Charente-Maritime.

Konjak
Kaart van die Konjakstreek

Vir 'n gedistilleerde brandewyn om die naam Konjak te dra, moet sy produksiemetodes voldoen aan sekere wetlike vereistes. In die besonder, moet dit gemaak word van spesifieke druiwe, waarvan Ugni blanc, plaaslik bekend as Saint-Emilion, die meeste gebruik word. Die brandewyn moet twee keer gedistilleer word in 'n koper potketel en verouder word vir minstens twee jaar in Franse eikehoutvate van Limousin of die Tronçais-woud. Konjak word op dieselfde manier as whiskey en wyn verouder in houtvate, en die meeste konjak is aansienlik langer as die minimum wetlike vereiste verouder.

Galery

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

BrandewynCharenteCharente-MaritimeDepartementFrankryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Emo AdamsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Mahatma GandhiChristiane JaccottetOlimpiese SpeleWeeluisSikloonLiewe HeksieEkonomiese sektorBoomKoperChloorConsolidated B-24 LiberatorSuid-EuropaGesonde dieetWeervoorspellingVryheidsmanifesMiteNederduitsch Hervormde KerkLetterlike en figuurlike taalgebruikNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaFossielbrandstofGoudLys van Suid-Afrikaanse musikanteGroepsgebiedewetErfenisNierversakingClanwilliam-sandvisGeweldMenseregtedagOseaanAngssteuringHerfsViëtnamoorlogWolkAalwynWoordeboek van die Afrikaanse TaalNatuurrampPaarl GimnasiumKewerOogLys van Afrikaanse digtersIngenieursweseGeldStaalSkarlakenkoorsHoofstadOrrelOrale seksGeslagLionel MessiAsiëMisdaadNasiebouAborsie in Suid-AfrikaOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSimon PetrusHoenderGeslagsgelykheidRubik se kubusTweede Nuwe JaarVerantwoordelikheidAnilingusArthur GrumiauxVrouRefentse MorakeBoer Soek 'n VrouTekstielYouTubeGenitale vratDermpoliepOnderwerp (taalkunde)TuberkuloseSelfoonLandbouWiskundeHarry Potter🡆 More