Koninklike Engelvis

Die Koninklike engelvis (Pygoplites diacanthus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by die Aliwal-bank.

In Engels staan die vis bekend as die Royal angelfish.

Koninklike engelvis
Koninklike Engelvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Pygoplites
Spesie:
P. diacanthus
Binomiale naam
Pygoplites diacanthus
(Boddaert, 1772)

Voorkoms

Die vis se lyf is geel met wisselende geel en wit (party keer blou) vertikale strepe oor die lyf. Die anale vin het blou en geel parallelle strepe, die kop is geel met blou strepe en die agterste gedeelte van die dorsale vin is blou. Die stertvin is geel of geelgroen. Die vis word 25 cm lank.

Habitat

Die vis leef in koraalriwwe wat in water wat 1 – 70 m diep is en is alleenlopers. Hulle oorleef moeilik in akwariums.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Koninklike Engelvis VoorkomsKoninklike Engelvis HabitatKoninklike Engelvis Sien ookKoninklike Engelvis BronKoninklike Engelvis Eksterne skakelKoninklike Engelvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoppeltekenPuberteitVolhoubaarheidAfkappingstekenOmgewingskwessies in Suider-AfrikaEskomOntwerpDaggaSeksposisieLys van Kaapstad se voorstedeBywoordVlag van Suid-AfrikaMeervoudDubbelpuntLabia (geslagsdele)MieliestronkTrappe van vergelykingVoortrekkermonumentVolstruisFilosofieGolf (fisika)DuitsInvloed van vigs op die ekonomieFotosinteseSeksismeAluminiumPolisieKommunismeDemografie van Suid-AfrikaPseudowetenskapDiamantbedryfWelwitschiaKraaiBateWapen van Suid-AfrikaLeeuSintetiese veselsKwaZulu-NatalKultuurDirekte en Indirekte redeInstagramMiltDeelteken en umlautBreinAborsie in Suid-AfrikaCarles PuigdemontFibonacci-reeksWoordsoortRekenaarCheslin KolbeLys van Suid-Afrikaanse musikanteWet op Bantoe-onderwysVulkaanWet op NaturellengrondBuffelDigvormGoudPeter SnydersSonenergieNic de JagerDuitse maselsDwelmmiddelEmosieMusieksimboleFabelLongDemi Lee MooreOogproblemeBelastingRassismeTelevisieMoses🡆 More