Koningrooibekkie

Die Koningrooibekkie (Vidua macroura) is 'n standvoël wat voorkom in feitlik die hele Suid-Afrika en Zimbabwe en noordoos Botswana.

In Engels staan die voël bekend as die Pin-tailed Whydah.

Koningrooibekkie
Koningrooibekkie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Viduidae
Genus:
Vidua
Spesie:
V. macroura
Binomiale naam
Vidua macroura
(Pallas, 1764)
Koningrooibekkie
Wyfie in San Diego se dieretuin.
Koningrooibekkie
Mannetjie in sy broeivere.
Koningrooibekkie
Vidua macroura + Lonchura cucullata

Voorkoms

Die broeiende mannetjie het swart-en-wit verekleed met 'n lang dun stert. Nie-broeiende mannetjies se kop het duidelike swart en dofgeel strepe met diagnostiese snorstrepe en rooi snawel. Broeiende wyfies het 'n swarterige snawel wat buite broeityd pienker word.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Koningrooibekkie VoorkomsKoningrooibekkie Sien ookKoningrooibekkie BronKoningrooibekkie VerwysingsKoningrooibekkie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse taalleerLys van nedersettings in Suid-AfrikaHartaanvalMoslemMielieHeliosfeerAfrikanersEkologieBreinvliesontstekingDuitse perdebyGNU-lisensie vir vrye dokumentasieDulcie van den BerghTarentaleWes-AfrikaLeeuCKoningAardeLiesbreukLily CarterAkkedisDepressie (gemoedstoestand)DonderstormWillie EsterhuizenAsmaPolitieke partyDemensieDikdermYouTubeSuiwelprodukBreingewasMenstruasieJada FireBaardskeerder-spinnekopKnopiespinnekopBywoordGebande muishondSiberiëPublieke domeinEucalyptusSerafín DengraStuitjieLuiperdMartin BesterDachshundGeelsugLiturgiese jaarSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024DundermSlag van BloedrivierOrgasmeAnette EngelbrechtMosambiekSeksueel oordraagbare infeksieWiskundige terminologieArabiesBybelvertalingOraniaErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2Atriale fibrillasieWaterhertKruisigingSeksuele opwekkingTonnels van Củ ChiBasisinkomsteKommunikasieNiersteenNetaji Subhas Chandra Bose Internasionale LughaweLys van kleureTaalAfkorting🡆 More