Koningsoldaatbras

Die Koningsoldaatbras (Argyrops spinifer) is 'n vis wat voorkom in die Indiese - wes Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Knysna.

In Engels staan dit bekend as die King soldierbream.

Koningsoldaatbras
Koningsoldaatbras
Skets van 'n Koningsoldaatbras.
Koningsoldaatbras
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Argyrops
Spesie:
A. spinifer
Binomiale naam
Argyrops Spinifer
Forsskål, 1775
Sinonieme
  • Calamus ciliaris
  • Pagrus ciliaris of Sparus spinifer

Voorkoms

Die kop en lyf is silwer pienk en daar is blou kolletjies op die lyf. Die boonste gedeelte van die operkulum (kieudeksel) is rooierig. Die vis word 70 cm lank en 8 kg swaar.

Habitat

Die vis verkies sagte seebodem om in te leef in water wat tussen 5 – 400 m diep is. Die volwasse visse kom selde bo 30 m voor. Hulle eet onder andere vis, seekat en garnale. Gewilde eetvis.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Koningsoldaatbras VoorkomsKoningsoldaatbras HabitatKoningsoldaatbras Sien ookKoningsoldaatbras BronKoningsoldaatbras Eksterne skakelKoningsoldaatbras

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MuskeljaatkatTolla van der MerweHindoeïsmeCorioliskragDikdermHeuningbyKunsmatige algemene intelligensieLarry PageVrystaatHibernasieVigsRuslandDroomSeksueel oordraagbare infeksiePikkewynUitwerking van klimaatsveranderingLabia (geslagsdele)HorlosieAspoestertjiePlantMuishondKorrupsieDiarreeDigvormEiffeltoringSkarlakenkoorsSpringbokWerkersdagAkademiaLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMieliestronkMolekuulDiepaartromboseSendelingposisieEjakulasiePlastiekVoortrekkersPampoentjiesRieldansYslandGevolge van aardverwarming op oseaneEnkelvoudige sinCheslin KolbeTermietLuiperdCovid-19-pandemieWetenskapPeriodieke tabelNamibiëPenisApartheidOnderwerp (taalkunde)PolisieCristiano RonaldoVrouNG gemeente JansenvilleSuikersiekteLidwoordNoord-KaapWoestynLongontstekingKatoenNelson MandelaSlag van BloedrivierArthur GrumiauxWiskundige terminologieLiewe HeksieHelpmekaar-kollegeSeksuele penetrasieWaterpokkiesPriemgetalBorskankerJo BlackPropagandaHerfsGoudkus (streek)🡆 More