Koningsdag

Koningsdag, vroeër Prinsessedag (1885-1890) en Koninginnedag (1891-2013), is 'n nasionale feesdag in Nederland, Curaçao, Sint Maarten en Aruba.

Op hierdie dag word die verjaardag van die koning of koningin gevier.

Koningsdag
Die Nederlandse rooi-wit-bloue vlag mét oranje wimpel
Koningsdag
Koninginnedag in Vlaardingen (2005)
Koningsdag
Koningsdag in Maastricht (2022)

Koninginnedag is destyds ingestel om die verjaardag van koningin Wilhelmina (31 Augustus) te vier. Vanaf 1949 tot 2013 is die fees op 30 April gevier, wat die verjaardag was van koningin Juliana, wat in 2004 oorlede is. Indien die dag op 'n Sondag sou val, is dit op die voorafgaande Saterdag gevier.

Koningsdag word gevier met (ou Hollandse) feeste en vrymarke. Op hierdie dag besoek koning Willem-Alexander van die Nederlande en sy familie (soms twee) plekke in die land (in 2022 Maastricht).

Op die Koninginnedag in 2013 het Beatrix ten gunste van haar oudste seun Willem-Alexander geabdikeer. Sedert 2014 word dit Koningsdag genoem en op 27 April gevier.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ArubaCuraçaoKoningNederlandSint MaartenVerjaardag

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TuisbladGeestesteuringNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySeksuele penetrasieNierSwartVerlede tydVrouMobutu Sese SekoHondJak de PriesterFisiese oefeningLys van Afrikaanse rolprenteEuropaVervoerAkroniemMorfeemInsekCarike KeuzenkampAborsie in Suid-AfrikaMynbedryf van Suid-AfrikaRasionale getalVierkantswortelJan van RiebeeckDemokrasieAardeDaggaMielieSuid-Afrikaanse randMusieksimboleKoolhidraatKewerDuitse maselsInnes en Franna BenadéSleutel (musiek)Seksueel oordraagbare infeksieFinansiële staatNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOrgasmeAfro-AmerikanersMona LisaAdolf HitlerKlem-in-die-kaakTsoenamiVryheidsmanifesGeloftedagKonsentrasiekampWoordAngolese BurgeroorlogSamestellingFrankrykBosluisbytkoorsMaselsMonopolieLeeudoringstad-spoorwegrampHondeklipbaaiWeerfrontKunsmatige intelligensieLidwoordGawes van die Heilige GeesMIVSkrywerSatellietfotoAnti-inflammatoriese middelVryheidsdagAgtervoegselDriehoekVlagterminologieToestand van materieEkonomieSteenkool in Suid-AfrikaStokely Carmichael🡆 More