Koningmakriel

Die koningmakriel of katonkel (Scomberomorus commerson) is 'n vis wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom.

Die vis is lenig met vele donker dwarsstrepe op die sye. Dit het skerp driehoekige tande. Dit kan tot 2 m lank word en weeg dan 46 kg. Dit is 'n gewilde sportvis en kom aflandig by riwwe voor. In Engels staan die vis bekend as die Couta of King mackerel.

Katonkel
Koningmakriel
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Scomberomorus
Spesie:
S. commerson
Binomiale naam
Scomberomorus commerson
(Lacépède, 1800)

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TegnologieMenslike penisgrootteMetamfetamienVryheidsdagVlag van Suid-AfrikaVermontValentynsdagOrkney Snork NieMagnetismeSonnestelselModeontwerpNasionale VrouemonumentVulkaanHoofstadToestand van materieSuiwelprodukUnited Democratic FrontKarlien van JaarsveldNaboomRuan PienaarAprilAnneli van RooyenKlawers (speelkaarte)Afrikaanse Protestantse KerkBeroerteEekhoringGoogleNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLianie MayHennie MaasRieldansKobus LombardIndiese OseaanNarsismeCheslin KolbeKrapProsaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaOrale seksNkosi Sikelel' iAfrikaTelwoordReddingskakeRekenaarJan van Hunks2024 Chinese Grand PrixSelSias ReineckeMaanTandbederfJan CombrinkBeeldspraakHorlosieGroepsdrukGeslagsgelykheidAborsieJakobErektiele disfunksieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalRooikatStaatstoelaeVergelykings (taalkunde)Grondwet van Suid-AfrikaBruin menseRenosterWaar ruwe rotseKommunismeTaylor SwiftKnieAnglo-BoereoorlogOntbossingXenofobieSinoniemSkilpadCleopatra VIITrevor NasserSkaap🡆 More