Koningin-Coris

Die koningin-coris (Coris formosa) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan: Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Queen coris.

Koningin-coris
Koningin-Coris
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Cuvier, 1816
Genus:
Coris
Spesie:
C. formosa
Binomiale naam
Coris formosa
(J. W. Bennett, 1830)
Sinonieme
  • Labrus formosus J. W. Bennett, 1830
  • Coris frerei Günther, 1867
  • Coris halei F. Day, 1888

Identifikasie

Die vis word tot 60 cm lank. Die visse ondergaan kleur variasies soos hulle verouder. Hulle is aanvanklik grys tot donker grysbruin met klein swart spikkels op die sye. Die kop is gelerig met 'n prominente ligblou diagonale streep wat oor die kop gaan tot onder die oog. Daar is ook dun blou strepies oor die kop terwyl die stertvin rooi is met 'n breë digte rant.

Die volwasse mannetjies is lig tot donker bruin of grys met verskeie klein groen of blou-groen kolletjies op elke skub. Daar is ook 'n reeks, redelike digte grys vertikale treoe oor die lyf en ligte groen strepe oor die kop. Die onvolwasse vissies is bruin tot rooierig met vyf wit vlekke op die kip en rug wat swart rante het.

Die vis leef in rotskus areas en aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 1 tot 40m diep is. Hulle is gewoonlik alleenlopers leef in sand en rommel gebiede digby die riwwe. Hulle vreet skaaldiere en slakke. Die vis begrawe hom ook self in die sand wanneer gevaar dreig

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Koningin-Coris IdentifikasieKoningin-Coris Sien ookKoningin-Coris Eksterne skakelKoningin-Coris BronKoningin-Coris VerwysingsKoningin-Coris Eksterne skakelsKoningin-Coris

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MusiekteaterOligopolieChemiese verbindingJames AlexanderBynierKunstenaarLys van landeBeurtkragHomofoonTropiese sikloonTandbederfPrimêre sektor van die ekonomieRamsar-vleilande in Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogDemokratiese Republiek die KongoKommunismeSeksposisieVars waterHemelvaartWiki CommonsFopnuusWieg van die MensdomSelfoonVlagterminologieIngenieursweseBoelieryGroepsdrukKragopwekkingMynbouJode in Suid-AfrikaSonEskomDieregeluideBloedvergiftigingLys van oseane, seë en mereNicola HanekomAardverwarmingHennie MaasVerfSaartjie BaartmanKaliumMisdaadUniegebouEkonomieLys van Griekse mitologiese figureTrappe van vergelykingFiksieShakaRooikatJeuksiekteSkaakEwenaarJan de WetLeon KrugerValentynsdagSowjetunieGeestesgesondheidPastoorOmtrek, oppervlakte en volumeRobbeneilandLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSelfvertroueSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Elzette MaarschalkGeskiedenis van AfrikaansBrongitisCounter-Strike (videospeletjie)SkildklierYsterGautengWater (molekuul)🡆 More