Komsberg

Die Komsberg is 'n bergreeks wat oos-wes strek oor die Noord-Kaap en Wes-Kaap grens.

Dit is noord van die Moordenaarskaroo. Dit vorm deel van die eskarp en lê tussen die Roggeveldberge en Nuweveldberge; dit is 45 km lank en strek vanaf die Verlatenkloofpas tot by die Dwykarivierravyn. Een van die sytakke van die Gouritsrivier, die Dwykarivier ontspring in die Komsberg. Die Komsbergpas gaan oor die berg. Die hoogste punt op die Komsberg is 1742 m hoog.

Sien ook

Bron

  • Cape West: 2nd edition. A relief map of the most southerly part of Africa.

Verwysings

20°54′10.31″O / 32.6648139°S 20.9028639°O / -32.6648139; 20.9028639

Tags:

GouritsrivierKomsbergpasMoordenaarskarooNoord-KaapNuweveldbergeRoggeveldbergeVerlatenkloofpasWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NeerslagFilosofieKriekMantisBloedsomloopstelselGroot GatRonelda KamferGeldKoolhidraatWithaaiGoudBelastingSelfmoordStereotipeGroot TrekTaalProstaatkankerOm-te-infinitiefkonstruksieSwart menseBreinvliesontstekingSeptimius AwardsDemokrasieOnomatopeeBiodiversiteitKonsonantEngelsVervoerMotorvoertuigNeurenberg-verhoreRomanMensHomoniemPlastiekFiela se kind (rolprent)OorstromingJaco JacobsOnderwysAfrikanerweerstandsbewegingKaartAngssteuringLongontstekingPad na jou hartMassaKrugerwildtuinTrekarbeidHeupLongDemokratiese AlliansieNasionale PartyMuishondMiddeloorontstekingTierOrtopedieLys van veltoestandeSoweto-opstandReg tot ‘n gesonde omgewingDriehoekJohannesburgWerkwoordKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBernice WestEmosieDeelwoordMandalaDokterAanpassingskapasiteitMikro-ekonomieSeksuele opwekkingBoomslangInternetLys van kinderspeletjiesGedigVlag van Suid-Afrika🡆 More