Kolvin-Soldaat

Die Kolvin-soldaat (Neoniphon sammara) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by die Aliwal-bank.

In Engels staan die vis bekend as die Spotfin squirrelfish.

Kolvin-soldaat
Kolvin-Soldaat
Kolvin-soldaat
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Neoniphon
Spesie:
N. sammara
Binomiale naam
Neoniphon sammara
(Forsskål, 1775)

Voorkoms

Die vis is normaalweg silwerig van kleur met elke skub wat 'n donker kol op het wat strepe op die lyf vorm. Die kop is rooibuin en die onderste kaak en wang is wit. Die dorsale vin is bruin met 'n swart vlek op. Die stertvin is geel met die rante van die vin wat donker gekleurd is. Die vis word tot 28 cm groot.

Habitat

Die vis leef in koraalriwwe tot op dieptes van 30 m en vreet hoofsaaklik skaaldiere. Hulle word in grotte en onder hange gesien.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Kolvin-Soldaat VoorkomsKolvin-Soldaat HabitatKolvin-Soldaat Sien ookKolvin-Soldaat BronKolvin-Soldaat Eksterne skakelKolvin-Soldaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LiesbreukVarkAfrikaanse woordelys en spelreëlsBeeldspraakBynierVerkleinwoordChloorSamespanningAtlantis, Wes-KaapOlimpiese Somerspele 2024PapierKonsentrasiekampWayde van NiekerkMiskruierLuiperdNedersettingLys van Griekse mitologiese figureKostuumsAlliterasieNierBloeddrukOopbroninhoudKasterolieKolitisHartaanvalBoomImpakte van toerismeAboriginesEmfiseemLeestekenDuitslandKlimaatveranderingPornografiese akteurViëtnamWaterbesparing in Suid-AfrikaNasionalismeNatuurrampArthur GrumiauxKoorsblaarHondTuisbladMusieksimbolePseudowetenskapAfrikaanse TaalmonumentKonflik (proses)LieweheersbesieTydRivierVakbondPesachNiersteenKolonialismeKlein vyf diereProteïenMaanVolstruisByvoeglike naamwoord23 AprilWiskundeNoordwesRudi ClaaseAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSeksuele penetrasieReg tot ‘n gesonde omgewingAfrikanersLys van landeThabo MbekiJohannes MeintjesFrederik Willem de KlerkGevolge van aardverwarming op oseaneChemiese verbindingGroot GatAdolf HitlerPampoentjiesApartheidWaterkringloopSuid-Afrikaanse Grensoorlog🡆 More