Kolstert-Coris

Die Kolstert-coris (Coris caudimacula) is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Oos-Londen.

Die onvolwasse vissies is al opgemerk in Mosselbaai. In Engels staan die vis bekend as die Spot-tail coris.

Kolstert-coris
Kolstert-Coris
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Cuvier, 1816
Genus:
Coris

(Lacépède, 1801)
Spesie:
C. caudimacula
Binomiale naam
Coris caudimacula
(Quoy & Gaimard, 1834)

Voorkoms

Die vis het 'n dun lyf met 'n lang dorsale vin. Die stertvin is bolrond en die sylyn is aaneenlopend. Die kleure van die vis wissel maar hulle het altyd 'n donker kol (rooi of swart) op die stertvin se basis, een op die bopunt van die operkulum en een op die voorste membraan van die dorsale vin. Die vis word tot 20 cm groot.

Habitat

Die vis leef in koraal en rotsriwwe in water wat 2 – 32 m diep is. Hulle vreet skaaldiere, slakke, wurms en seesterretjies.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Kolstert-Coris VoorkomsKolstert-Coris HabitatKolstert-Coris Sien ookKolstert-Coris BronKolstert-Coris VerwysingsKolstert-Coris Eksterne skakelKolstert-Coris

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MagnetismeEerste WêreldoorlogTuisbladTamatieTelkomGeskiedenis van AfrikaansCarles PuigdemontWapen van Suid-AfrikaYouTubeVryheidsmanifesPseudowetenskapSharpeville-slagtingAmhariesVenda (taal)ReënspinnekopGqeberhaLys van elemente volgens simboolBreyten BreytenbachMaanMigrasie van voëlsNarsistiese persoonlikheidsteuringSimboolKangaroeImpakte van toerismeKersfeesEiffeltoring16 NovemberSkildklierDroogteBeesvleisKasteel die Goeie HoopBraaiWelwillendheidsdagC. Louis LeipoldtGianna MichaelsLondenFabelEngelsLübeckTamboraVierde Industriële RevolusieTarentaleVincent van GoghBorsGeletterdheidRudi ClaaseSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024HartaanvalLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaPretoriaBybelNavorsingNederduitse Gereformeerde KerkKommaKaapstadse waterkrisis 2015-2018Rassisme in AfrikaWikiquotePriemgetalWitbankRussiese inval in Oekraïne sedert 2022MaselsHokkiePersoon (taalkunde)JSEWisselkoersWeer (meteorologie)PesachEkonomieNag van die lang messeNamibwoestynErfenisdag (Suid-Afrika)🡆 More