Kombinasiewoord

'n Kombinasiewoord of kofferwoord, is 'n neologisme waarin twee of meer bestaande woorde gekombineer word om 'n nuwe betekenis te vorm wat bestaan uit betekeniselemente van alle oorspronklike woorde.

Dit verskil hierin van 'n kontaminasie, waarin woorde toevallig verenig word wat in betekenis ooreenstem.

'n Kombinasiewoord kombineer dus beide die klank en die betekenis van al sy samestellende woorde op 'n nuwe manier. Dikwels speel ander stylfigure soos sametrekking ook 'n rol. Soms word hulle uit vroeëre kombinasiewoorde gevorm.

Voorbeelde

Tags:

Neologisme

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StaalPad na jou hartAardkorsJeuksiekteKoperWiskundige terminologieTegnologieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySomerLenteVulkaanOranjerivierGemeenskapsorganisasieDansSpysverteringstelselOlifantMasturbasieSwangerskapCounter-Strike 2Morfologie (taalkunde)SnaarinstrumentAtletiekMiddeloorontstekingBeeldspraakKunselementeVoorsetselVarkHartseerHerpes simplexGoogleEngelsSleutel (musiek)AgtervoegselBysteek7de LaanResensieGlobaliseringPoesKunsmatige intelligensieVlagterminologieElandréDesimale breukeInnes en Franna BenadéLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSwartSatellietPlastiekVryheidsdagNedersettingGriekwa-AfrikaansOu Apostoliese KerkAbstraksie (rekenaarwetenskap)MotorvoertuigKolorektale kankerErosietipesBTWPornografieGesonde dieetNatuurbewaringStikstofFrederik Willem de KlerkNicole StraussLys van visseApartheidHemelvaartsdagLeah van NiekerkGroot vyfLeonardo da VinciGewasboerdery in Suid-AfrikaHamburgerFinale OplossingNaaldekokerArmoedeVerstedelikingNelson Mandela🡆 More