Vis Koester

Die koester (Acanthistius sebastoides) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en van Valsbaai tot by Durban voorkom.

Koester
Vis Koester
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Acanthistius
Spesie:
A. sebastoides
Binomiale naam
Acanthistius sebastoides
(Castelnau, 1861)

Die kop en liggaam is gelerig bruin, amper geel en bedek met klein oranje spikkels. Verspreide bruin vlekke kom ook op die liggaam voor. Die stert- en analevinne is donkergrys.

Die vis word 35 cm groot en verkies rotsbodems in water wat 1 – 25 m diep is. In Engels staan die vis ook bekend as die Koester.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IngenieursweseKrygkorSkilpadVigsGeelsugSnaarinstrumentSwawelNierversakingInfeksieSoortnaamSoogdierTermiese geleidingsvermoëSkrywerAnglo-BoereoorlogKlankverskynselsUitwerking van klimaatsveranderingKarakteriseringWoordeskatGestremdheidNapoleon BonaparteYsterWaterkringloopLeierKaapstadWorcesterVulkaanLeeudoringstad-spoorwegrampVoorsetselLeonardo da VinciBloedsomloopstelselDemografie van Suid-AfrikaVoorvoegselKaartHoenderWaarheid-en-versoeningskommissieSoweto-opstandKolonoskopieBorskankerKasterolieLys van Afrikaanse televisiereekseKonjunktivitisTuberkuloseOnderhandelinge om apartheid te beëindigMark (ekonomie)KlereWitbloedselPriemfaktorMigrasie van diereSuid-Afrikaanse GrensoorlogEienaamLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaBrandmondsindroomSlawernyLuiperdMenseregteGoogleWhatsAppSwaelSeisoenInkomsteNeerslagSpinnekopKultuurHulpwerkwoordAnglisismeMediese diagnoseVaste stofEerste WêreldoorlogErfenisdag (Suid-Afrika)Angolese Oorlog vir OnafhanklikheidProteaHartversakingPaasfees🡆 More