Koere

Die Koere (Lets: kursi / kurši, Skoorwalkoers: Kursenieki / Kāpenieks) was 'n Baltiese volk wat oorspronklik die gebied tussen die huidige nedersetting Selenogradsk (Cranz) op die Koerse Skoorwal en Koerland (Lets: Kurzeme) in die weste van die huidige Letland bewoon het.

Koere
Die gebiede van Baltiese stamme in die 12de eeu. Koere (Kuršiai) in groen

Hul stamgebied het in die noorde aan dié van die Lywe, in die ooste en weste aan dié van die Semgalle en Samogitiërs en in die suide aan dié van die Skalwiërs gegrens. Die suidelike Koerse geweste Lamotina (die gebied rondom Šilute), Pilsaten (die gebied rondom Klaipėda, Megove (die gebied rondom Palanga), Duvzare (die gebied tot by die Letlandse grens) en Ceclis (die huidige Samogitië) is tans in Litaue geleë. Die naam van die Koere kan as "vinnig op see" vertaal word.

Tags:

Koerse SkoorwalLetlandLets

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelakantLHigiëneAfrikaanse woordelys en spelreëlsWikimedia-stigtingDigvormEkologieOlifantWiki CommonsVlagterminologieJuraSatellietBruin menseArmoedeverligtingMisdaadFotosinteseMielieWaatlemoenRasionale getalGezina, PretoriaYsterDubbelpuntDistrik SesGesonde dieetEnkelvoudige sinLettergreepAluminiumBosluisbytkoorsTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)Kaapse florarykSleutel (musiek)Anale seksJaarTrappe van vergelykingBoontjieHindoeïsmeMigrasie van voëlsSirkelVerenigde KoninkrykPseudowetenskapOorstromingGrondwet van Suid-AfrikaBTWRudi ClaaseProvinsies van Suid-AfrikaKaliumLongMenstruasieSuid-Afrikaanse randSoutsuurAarverkalkingAanpassingskapasiteitSublimasieAtoomWoordeboekInstagramSamestellende afleidingFrankrykDansGoogleSonkragOntbossingMangelPerdLetterlike en figuurlike taalgebruikBelastingCovid-19-pandemieWinterLys van visseAkuutGemeenskapsorganisasieBrandmondsindroomGroot Gat🡆 More