Koeldrank

'n Koeldrank is 'n drank wat tipies bestaan uit water (of sodawater), 'n versoeter en geursel.

Koeldrank
Koeldrank
type of food or dish
Subklas vannie-alkoholiese drankie, sugary drinkWysig
Gekarakteriseer deurcarbonationWysig

Die versoeter kan suiker, hoë fruktose koringstroop, vrugtesap, suikerplaasvervangers (in die geval van die dieëtkoeldranke) of 'n kombinasie van hierdie wees. Koeldrank kan ook kafeïen, kleurstowwe, preserveermiddels en ander bestanddele bevat.

Koeldrank
Verskillende tipe koeldranke op ys

Geskiedenis

Die eerste koeldrank is in die 17de eeu in die Westerse wêreld bemark. Dit was gemaak van water en suurlemoensap versoet met heuning. In 1676 het die Compagnie des Limonadiers 'n monopolie vir die verkoop van limonade-koeldrank in Parys gehad. Verkopers het tenks vol limonade op hul rûe gedra, en koppies koeldrank aan dors Parysenaars verkoop.

Tipe koeldrank

  • Gaskoeldrank
  • Aanmaakkoeldrank
  • Energiedrankies

Verwysings

Tags:

DrankKafeïenSuikerWater

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VleilandSmall HandsBeroerteHondAntieke EgipteBrandmondsindroomMensWesterse filosofieApostelPeach van PletzenErfenisAborsieLeestekenSprokieNatuurbewaringHoofletterOseaanJohannesburgInligtingSokkerVioolVK (sosiale netwerk)MosambiekHoofpynKognisieNiemetaalByvoeglike naamwoordOnse VaderAardbewingHomofoonNieregeringsorganisasieVierde Industriële RevolusieAgtervoegselSelfoongebruik tydens motorbestuur (teksboodskappe)HartKaapstadPornhubRosa ParksBukkakeBorsteVaginaSonpaneelPoësieTekstielHerfsEliza ScanlenEmosieOrganisasie sonder winsoogmerkIngrid JonkerKondensasiePoolsYsterWaarheid-en-versoeningskommissieHoofkarakterWikiVermenigvuldigingAllan BoesakNamibwoestynKapitalismeSeksDroomFransWiskundige terminologieVolhoubaarheidSelfmoordAppel (sanger)AfrikaansAkteurValentynsdagTydFinale OplossingAfrikanersParoniemKimberley🡆 More