Kodek

Kodek ('n samesmelting van die woorde kodeerder en dekodeerder) is die vakterm vir hardeware (byvoorbeeld 'n rekenaarkaart) of sagteware wat beeld- en klankdata kan transformeer sodat dit maklik bewerk of gestoor kan word.

'n Kodek kan ook gebruik word om die oorspronklike uit die gestoorde data te herwin. Die oudio-kodek MP3 is deesdae die gewildste kodek vir gekomprimeerde musiek.

Tags:

MP3

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MeervoudOntbossingSelfstandige naamwoordPizzaSuiwelprodukRob HersovLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierKindersiektesNederlandAkuutLeah van NiekerkKlankIronieSendelingposisieJodeSkaapWoordLeeuBank (finansiële instelling)VerbondsarkHibernasieVerenigde KoninkrykWes-KaapAntoniemDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Chemiese elementSkrywerNetbalEmfiseemEkonomieYsterMynbedryf van Suid-AfrikaGrondsoorteResensieGeelhoutVersoeningsdagSuikersiekteSoweto-opstandSydneyGroot TrekAfrikaanse woordelys en spelreëlsBelastingLys van myne in Suid-AfrikaTegnologieNiersteenByvoeglike naamwoordGoudDwelmmiddelMusiekTuisbladKonsentrasiekampHipoteseUnited Democratic FrontFinale OplossingDroogteBevolkingKaapstadEkonomie van Suid-AfrikaInvloed van vigs op die ekonomieWhatsAppAardkorsSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeCovid-19-pandemieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BosvarkInfeksieErfenisdag (Suid-Afrika)BoomslangTatoeëermerkOnderwysInflasieKameelperdHeks van HexrivierMartin Luther King jr.DonkieHondeklipbaai🡆 More