Knysnabos

Die inheemse bosse van Knysna strek van Mosselbaai in die weste tot by Harkerville in die ooste en beslaan sowat 45 000 ha regerings- en private grond.

Saam met die Tsitsikamabosse verder oos is dit die grootste natuurlike boskompleks in Suid-Afrika. Bosreuse oortrek met hangende korsmos, bosdruiwe (Rhoicissus tomentosa) en heldergroen mos, gepaard met varingbedekte ooptes en kabbelende strome, skep 'n unieke wonderland wat bosvoëls soos die Knysnaloerie (Tauraco corythaix) huisves. Daar is 125 boomspesies, onder andere Outeniekwa- en regte geelhoutbome, rooi- en witelsbome, stinkhoutbome, ysterhout-, witpeer- en assegaaibome, terwyl digte ondergroei en boomvarings welig in die bos groei.

Knysnabos
Die Knysnabos-bioom naby Nature's Valley, in die Tsitsikamma, Suid-Afrika.
Knysnabos
Afrocarpus falcatus naby Nature's Valley.

Tags:

Assegaai (boom)BoomGeelhoutHarkervilleHektaarKnysnaKnysnaloerieKorsmosMosMosselbaaiOuteniekwageelhoutRooi-elsStinkhoutSuid-AfrikaWitelsWitpeerYsterhout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wet op NaturellengrondPampoentjiesPornografiese subgenresDepressie (gemoedstoestand)SamestellingProvinsies van Suid-AfrikaLabia (geslagsdele)KommunikasieGesinsdagSuurstofHondeklipbaaiLiefdeAppel (sanger)HolocaustBynierSerafín DengraMenslike penisgrootteSelfmoordMuggieVermaakGeurmiddelVoornaamwoordMarie PentzKaapstadAndré SchwartzErnst Otto FischerAfrikaLys van elemente volgens simboolSeksuele opwekkingMolotofbomDie Stem van Suid-AfrikaAfrikaanse taalleerNieu-SeelandRugbywêreldbeker 2023IranPaulus van TarsusMenslike seksuele gedragTonnels van Củ ChiOu Apostoliese KerkPtolemeusWes-KaapNarsismeSean CombsTydKoedoeWiskundePersoonlikheidEikel26 MaartMakazole MapimpiISBN (identifier)PenisNederlandSuid-Afrikaanse InkomstediensLeeuVerenigde State van AmerikaKadmiumBosluisPalmsondagBloutongsiekteJodePeniskankerRina HugoIndustriële RevolusieKoggelmanderWynsteenBloedvergiftigingEuropaEreksieDerrickKinderregteOorlog in Soedan (sedert 2023)🡆 More