Knysna- Nasionale Meergebied

Die Knysna- Nasionale Meergebied is 'n park op die Tuinroete in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Op 6 Maart 2009 het die park met die Nasionale Wildernispark, Tsitsikamma Nasionale Park en ander areas in staatsbesit saamgesmelt om die nuwe Tuinroete- Nasionale Park te vorm.

Knysna- Nasionale Meergebied
Uitsig oor die Knysna- Nasionale Meergebied

Die park is bekend vir sy meer met sonderlinge waterdiere en die hoë rotskranse langs die kloof deur na die kus.

Sien ook

Verwysings

  • Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3.

Eksterne skakels

23°2′30″O / 34.05000°S 23.04167°O / -34.05000; 23.04167

Tags:

2009Nasionale WildernisparkSuid-AfrikaTsitsikamma Nasionale ParkTuinroeteTuinroete- Nasionale ParkWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Racheltjie de BeerProstaatkankerWes-KaapKarooNederlandInflasieNasionale VrouedagNiemetaalEjakulasieEnkelvoudige sinMeningsverskil oor aardverwarmingHondGeslagSuiwelprodukLabia (geslagsdele)Xenofobie in Suid-AfrikaAfkappingstekenPeter SnydersKoos du PlessisHandbalRekenaarIngrid JonkerMartin Luther King jr.MensNatuurbewaringJohannes MeintjesSamespanningSitrusBewaringstatusAardbewingLys van Afrikaanse rolprenteSkaapBewussynVolstruisMenseregtedagKameelperdOnderwysRenosterKoringVerantwoordelikheidPlae van EgipteDesimale breukeRuslandMuishondE-posSpelerposisies in rugbyWikimedia-stigtingSeksueel oordraagbare infeksieWieg van die MensdomReënvalbepalingSpringbokkeJagluiperdUitwerking van klimaatsveranderingGroot GatCheslin KolbeBoor (element)MenseregteGoogle MapsKankerTransatlantiese slawehandelKolorektale kankerAnilingusLeesMassaVlekvrye staalKAgtervoegselKoolhidraatDemi Lee MooreVoortrekkermonumentOorstromingOu Apostoliese KerkFrankrykDialoog in fiksieEkostelsel🡆 More