Knossos

Knossos (Grieks: Κνω(σ)σός, Knōs(s)os) is die grootste Bronstydperk argeologiese terrein op Kreta en is Europa se oudste stad genoem.

Knossos
organized archaeological site, tourist attraction, Polis
Datum van stigting of ontstaan7000 BCEWysig
Inheemse etiketΚνωσόςWysig
KultuurMinoïese beskawingWysig
LandGriekelandWysig
Geleë in administratiewe eenheidHeraklion MunisipaliteitWysig
Geleë in tydsone00, UTC+03:00Wysig
Geleë in geografiese gebiedKretaWysig
Geografiese liggingWysig
TydperkMinoïese beskawingWysig
Erfenisbenaminglisted archaeological site in GreeceWysig
Beskryf by URLhttp://odysseus.culture.gr/h/2/gh251.jsp?obj_id=2369, http://odysseus.culture.gr/h/2/gh251.jsp?obj_id=716Wysig
Director of archaeological fieldworkArthur EvansWysig

Opgrawings hier het baie bygedra tot kennis oor die Minoïese beskawing.

Knossos
Erdewerk wat by Knossos opgegrawe is.

In die 19de eeu is materiaal van ’n terrein suid van die Kretensiese hoofstad, Heraklion, weggedra om huise in die stad te bou. Daar is vermoed dat die ruïnes van die kolossale Minoïese paleis van Knossos op die terrein geleë was en in 1878 het die Engelse argeoloog Arthur John Evans besluit om ondersoek in te stel voor al die boumateriaal weggedra word. Hy het met uitgrawings by Knossos begin en dit het gou duidelik geword dat ’n Minoïese paleis wel hier gestaan het, waarskynlik die paleis van die legendariese koning Minos.

Evans het die westelike vleuel van die paleis ontdek en baie erdewerk, vase en kanne is hier gevind, asook ’n belangrike fresko.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BronstydperkGrieksKretaMinoïese beskawing

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AB de VilliersBruin huisslangDeelwoordMuishondHomofoonFinale OplossingBeëdigde verklaringSwart nasionalismeJeuksiekteOnse VaderPersoonlikheidKnieSeksuele penetrasieTelkomVolstruisLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsGroot TrekSirkelMusieksimboleFamilie (verwantskap)Cristiano RonaldoRobbeneilandKweekhuiseffekMetaalTurkyeBronadresEnkelvoudige sinCarike KeuzenkampAkuutVenda (taal)AfkortingDieregeluideVloeistofLetterlike en figuurlike taalgebruikJohan BadenhorstWiskundeEugenetikaInflasieSirkusLys van Afrika-landeMikro-ekonomieHoofstadSarel Jacob PretoriusBeesvleisSonnestelselDolfynBestaansboerderyLoodMaagVerkoueSuid-Afrikaanse ReserwebankGoogle TranslateZoeloeSuid-AfrikaGianna MichaelsWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVaginaAnale kankerMark (ekonomie)PersentasieBakterieMensLHeuningbyMiltNamibiëSean CombsWikimedia-stigtingC.J. LangenhovenHandré PollardHadedaBedryfstelsel (inligtingstegnologie)HartseerVlag van Suid-AfrikaHannes van WykHeidelberg, Gauteng🡆 More