Knoet

Die Knoet (Calidris canutus) is 'n gelokaliseerde algemene somerbesoeker by riviermondings en strandmere.

Die voël is 'n swerwer binnelands en oorwinter gereeld. Die streekbevolking is ongeveer 8000 voëls en hulle kom grotendeels voor by Walvisbaai, Sandvishawe in Namibië en Langebaanmeer. Die voël is 23 – 25 cm lank, 110 - 200 g groot met 'n vlerkspan van 58 cm. In Engels staan die voël bekend as die red knot.

Knoet
Knoet
Calidris canutus rufa in sy broeigewaad.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Calidris
Spesie:
C. canutus
Binomiale naam
Calidris canutus
(Linnaeus, 1758)
Knoet
Verspreiding en trekroetes.
Sinonieme

Tringa canutus

Fotogalery

Sien ook

Knoet 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Calidris canutus

Bron

Verwysings

Tags:

Knoet FotogaleryKnoet Sien ookKnoet BronKnoet VerwysingsKnoet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pussy RiotLimfvatstelselWêreldwye webPrivaat maatskappyWaterpokkiesAborsie in Suid-AfrikaBoomslangSonkragJagluiperdAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidImmunologieInternetSonTafelbergCleopatra VIIWerkersdagMotorvoertuigLeeuKommunikasieMisdaadWillie JoubertJeugdagJacques LootsRamsar-vleilande in Suid-AfrikaBipolêre gemoedsteuringHokkieGeskiedenis van Suid-AfrikaSelfoonEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaGroepsdrukTelkomMorfeemSpysverteringstelselSydneyMasturbasieSwaelWikiquoteVerkoueVerlede tydSonnestelselApartheidSwawelLiefdeIngrid JonkerCounter-Strike 2Steenkool in Suid-AfrikaEreksieInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandSiya KolisiLys van myne in Suid-AfrikaMaagReënGeboorteVerstedelikingPlae van EgipteSkisofrenieTierVigsBelastingMenslike skeletKlem-in-die-kaakWetenskaplike klassifikasieOmtrek, oppervlakte en volumeMeeueAkroniemAppel (sanger)Lys van Afrikaanse televisiereekseBTWProstaatkankerInflasieDistrik SesBek-en-klouseerDwelmmiddelSteenkoolRegering🡆 More