Knobbeleend: Voëlspesie

Die knobbeleend (Sarkidiornis melanotos) is 'n algemene standvoël in Suid-Afrika.

Knobbeleend
Knobbeleend: Identifikasie, Habitat, Dieet
'n Knobbeleendwyfie
(Sarkidiornis melanotos melanotos)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Sarkidiornis

Eyton, 1838
Spesie:
S. melanotos
Binomiale naam
Sarkidiornis melanotos
(Pennant, 1769)
Subspesies
S. m. melanotos; S. m. sylvicola

Identifikasie

Knobbeleend: Identifikasie, Habitat, Dieet 
'n Manlike knobbeleend

Hierdie eend is onmiskenbaar. Hulle het 'n swart nek, kop en onderlyf en glansende blou-swart rugkante. Die kop is gespikkeld met donker kolle. Die manlike voël is groter as die vroulike voël en het 'n groot swart knop op die snawel. Dit is veral tydens broeityd baie opvallend. Beide die manlike en vroulike voël het wit onderkante.

Habitat

Die knobbeleend kom voor by varswatermoerasse, damme en mere.

Dieet

Die eend eet hoofsaaklik plantaardige materiaal sowel as sade van waterplante. Waterdiertjies en sprinkane is ook gesogte happies.

Broeigewoontes

Die voëls broei hoofsaaklik in holtes van bome, en lê 7 tot 15 eiers. Neste word ook soms op die grond aangetref.

Verspreiding

Hierdie eend broei in die trope in Suid-Amerika, Afrika suid van die Sahara en Indië. Hulle word ook aangtref oor die hele Afrika, Madagaskar en in Suid-Afrika, maar is seldsaam suid van die Oranjerivier.

Ander name

Knobbeleend: Identifikasie, Habitat, Dieet 
'n Gedetailleerde skets van 'n kobbeleendmannetjie se kop.
  • Engelse naam: Comb Duck / Knob-billed Duck
  • Wetenskaplike naam: Sarkidiornis melanotos

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Knobbeleend IdentifikasieKnobbeleend HabitatKnobbeleend DieetKnobbeleend BroeigewoontesKnobbeleend VerspreidingKnobbeleend Ander nameKnobbeleend Sien ookKnobbeleend BronnelysKnobbeleend

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ou Apostoliese KerkWaterbesoedelingGewone breukeSwart menseNarsismeMoedersdagAlliterasieTafelsoutMiskruierBraaiPersoonlikheidLyfstraf in skoleSokkerKaapstadse waterkrisis 2015-2018Kunsmatige algemene intelligensieYslandSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Seksueel oordraagbare infeksieCovid-19-pandemieWillie JoubertWolkLVioolRefentse MorakeVreesMangelontstekingSoortnaamAarde se atmosfeerPersHorlosieErosietipesOudtshoornFraktuur20ste eeuNedersettingTegnologieSteve BikoAssonansieKommaLys van Kaapstad se voorstedeWerwelkolomTuberkuloseSanskritStaalMenseregteGroepsgebiedewetC.J. LangenhovenBesoedelingInstagramVenda (taal)Afrikaanse WikipediaCristiano RonaldoJoodse kalenderAarverkalkingNic de JagerRooilipslangBosluisbytkoorsSiekteVryheidsmanifesHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalRenaissanceRacheltjie de BeerBeaufortskaalAngolaPersentasieCalviniaJohan BadenhorstGeboorteConsolidated B-24 LiberatorSeisoenLys van hoofstedeSonnetNeurenberg-verhoreBoelieryNoord-Kaap🡆 More