Albizia Brevifolia: Plantspesie

Die klipvalsdoring of bergvalsdoring (Albizia brevifolia) is 'n boom in die familie Fabaceae.

Die spesie is inheems in Suid-Afrika en kom in Gauteng, Limpopo en Noordwes voor. Die boom is ook inheems in Angola, Botswana, Mosambiek, Namibië, Zambië en Zimbabwe.

Klipvalsdoring
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoideae
Genus: Albizia
Spesie:
A. brevifolia
Binomiale naam
Albizia brevifolia
Schinz, (1902)
Sinonieme
  • Albizia parvifolia Burtt Davy
  • Albizia rogersii Burtt Davy

Die boom se FSA-nommer is 152.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gawes van die Heilige GeesFranse RewolusieApartheidCovid-19-pandemieDwelmmiddelLys van Suider-Afrikaanse soogdiereHoërskool Sentraal, BloemfonteinOnse VaderVervoerIslamRugbyKompasWikimedia-stigtingEnkelvoudige sinWes-Germaanse taleWaterbesparing in Suid-AfrikaMasturbasieNamibiëJagluiperdDubbelpuntNagapieVennootskapByTemperatuurDiarreeHoenderBaardskeerder-spinnekopDramaAkkedisKaapstadse waterkrisis 2015-2018HoutFrankrykPornografieSwart menseHeupvervangingLys van Suid-Afrikaanse musikanteKankerMartin Luther King jr.Lys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaMeningsverskil oor aardverwarmingSuurreënVeeNarsistiese persoonlikheidsteuringAgtervoegselMikro-ekonomieSoweto-opstandOu Apostoliese KerkHeupDiamantbedryfHartseerIntensiewe vormGezina, PretoriaNatriumRacheltjie de BeerGasAfrikanersEufemismeLys van Afrikaanse skrywersVersamelnaamSkildklierGautengFibonacci-reeksSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Samestellende afleidingBloeddrukSinkWerkersdagMieliestronkDuitsMusieksimboleRamsar-vleilande in Suid-AfrikaKoolhidraatJeugdag🡆 More