Kleinvlindervis

Die Kleinvlindervis (Chaetodon kleinii) is 'n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf KwaZulu-Natal.

Onvolwasse vissies is al gevind in Algoabaai. Die vis word tot 15 cm lank en kom in koraal- en rotsriwwe voor, in water wat 1 – 70 m diep is.

Kleinvlindervis
Kleinvlindervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Chaetodon
Subgenus:
Lepidochaetodon
Spesie:
C. (L.) kleinii
Binomiale naam
Chaetodon (Lepidochaetodon) kleinii
Bloch, 1790
Sinonieme

Chaetodon corallicola Snyder, 1904

Die liggaam is geel met 'n wit kolletjie op elke skub. Die latynse naam kleinii is na aanleiding van die vis se vermoë om in akwariums te kan oorleef. In Engels staan die vis bekend as die Whitespotted butterflyfish.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionale VrouedagVoegwoordMaagsweerLKameelperdTennisGlasLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierKaapstadse waterkrisis 2015-2018MosesElandréSkoenlapperDoopKrokodilKriekYstervarkAppel (sanger)SendelingposisieWikiquoteFilosofieKoorsMagnetismeTobie CronjéKaliumViëtnamoorlogNeologismeTelwoordAfrikaansRookgewoonteAfrikaanse TaalmonumentDramaHoutKunsBobby AngelPinksterCarles PuigdemontBelastingDawidMensStaalTierManie JacksonMikro-ekonomieBloemfonteinNatuurrampIgtiologieTranspirasieBlaaskankerMierleeuGroot DepressieUniegebouZack du PlessisLuislangePornhubLeierMenseregteBetonVryheidsdagPlantHeks van HexrivierWynand StrydomDie GelofteLongVerstedelikingVaste stofSeeGasGetalSowjetunieDeelstate van die Verenigde State van AmerikaElzette MaarschalkGemeenskapsorganisasieKlereKonsentrasiekampSkerpioenSirkusAnale kankerKaapstad🡆 More