Kleintand-Sambokhaai

Die Kleintand-sambokhaai (Alopias pelagicus) is 'n haai wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Suider-Afrika tot by KwaZulu-Natal.

Die haai se kop en lyf is donkerblou tot grys op die rugkant terwyl die maag neig na wit. Die boonste stertvinlob is nouer en langer as die van die Grootoog-sambokhaai. In Engels staan die haai bekend as die Smalltooth thresher.

Kleintand-sambokhaai
Kleintand-Sambokhaai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Superorde:
Selachimorpha
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. pelagicus
Binomiale naam
Alopias pelagicus
H. Nakamura, 1935
Kleintand-Sambokhaai
Geografiese verspreiding in blou

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InsekJode in Suid-AfrikaLys van ingelyfde NG gemeentesVerbondsarkSeksKuberkrakerGroot vyfKrieketNatuurbewaringTelefoonDrinkwatervoorsieningPortugeesByvoeglike naamwoordSnaarinstrumentSharpeville-slagtingProteïenJesus van NasaretRivierErfenisLewerAarde se atmosfeerAbrahamKoos BekkerEskomNazi-DuitslandDagroofvoëlsJapanMuishondMierGewasboerdery in Suid-AfrikaMusiekAntoniemBeroerteVarkMad BuddiesPriemgetalDikdermJan de WetGianna MichaelsRobert SobukweMuisvoëlGamelanNic de JagerBasterhartbeesAfrikaanse TaalmonumentMonopolieVierde Industriële RevolusieDuitse maselsBokmakierieMediaWikiDigvormHentaiWiki CommonsMieliestronkArgentiniëNasiebouHernubare energieErektiele disfunksieArmoedeIP-adresVerenigde KoninkrykRon Thompson (akteur)LeestekenSoogdierWaterstofKolorektale kankerGenadedoodEpilepsieLuiaardWitkruisarendEnkelvoudige sinKorrupsieSeekoeiErfenisdag (Suid-Afrika)Jeugdag🡆 More