Kleintand-Jobvis

Die Kleintand-jobvis (Aphareus rutilans) is 'n vis wat voorkom in die tropiese en subtropiese water van die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Port Alfred.

In Engels staan die vis bekend as die Rusty jobfish.

Kleintand-jobvis
Kleintand-Jobvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Aphareus

Spesie:
A. rutilans
Binomiale naam
Aphareus rutilans
(Cuvier, 1830)
Sinonieme
  • Aphareus rutlans (Cuvier, 1830)

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is silwer-rooierig tot ligpers aan die rugkant. Die binnekant van die mond, kieuekamer en kieue is silwer. Die onderste lip is swart. Die stert- en analevin se laaste strale is lank en die stertvin is diep gevurk. Die vis word tot 1.3 m lank en weeg dan 11 kg.

Habitat

Die vis leef in koraal- en rotsriwwe in water wat 50–330 m diep is. Hulle vreet vis, skaaldiere en inkvisse. Hulle is alleenlopers.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Kleintand-Jobvis VoorkomsKleintand-Jobvis HabitatKleintand-Jobvis Sien ookKleintand-Jobvis BronKleintand-Jobvis VerwysingsKleintand-Jobvis Eksterne skakelKleintand-Jobvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DwelmmiddelGeelsugApartheidVerantwoordelikheidMangelGriekwa-AfrikaansCounter-Strike 2Gewone breukeOnderwysMIVLeierAfvalbestuurSonpaneelGroot vyfVennootskapGrondsoorteSkoenlapperVraag en aanbodNederlandsProstaatkankerMierVoorvoegselSeksposisieDierSmaakCleopatra VIIKarooNeerslagMusieksimboleHeupvervangingSoweto-opstandDroomNamibiëEmfiseemInstagramMeningsverskil oor aardverwarmingFilistyneLys van visseSan Andreas-breukMiddeloorontstekingKaapstadse waterkrisis 2015-2018Kappie (skryfteken)JagluiperdVergelykings (taalkunde)TierGeldGroot GatWoestynSelfkonsepOlifantJudaïsmeAardkorsRussiese inval in Oekraïne sedert 2022InentingGestremdheidSteve BikoGeelhoutLieweheersbesieWeer (meteorologie)BeeldspraakToringVerstedelikingPriemfaktorKonjunktivitisGemeenskapInkomsteBybelVerkleinwoordViëtnamoorlogBateCristiano RonaldoRym🡆 More