Kleinskub-Rooivlerkie

Die Kleinskub-rooivlerkie (Pseudobarbus asper) is 'n varswater vis wat voorkom in die Gamtoosrivier en sytakke van die Gouritsrivier.

In Engels staan die vis bekend as die Smallscale redfin.

Kleinskub-rooivlerkie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. asper
Binomiale naam
Pseudobarbus asper
(Boulenger, 1911)

Voorkoms

Daar is 'n paar baarde om die mond. Die volwasse mannetjie het prominente koniese tuberkels op die kop. Die vis is bruinerig aan die bokant en silwer-wit aan die onderkant. Daar is 'n horisontale, donker, onreëlmatige band oor die lyf. Die skubbe het donker middelpunte en die vis word tot 96 mm lank.

Habitat

Die vis leef in staande of stadig vloeiende poele met sagte of rots bodems. Hulle floreer in damme en kan in troebel water oorleef. Die jong visse leef in skole saam en die volwasse visse in klein groepies. Hulle vreet alge en detritus. Die vis broei in die somer.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Kleinskub-Rooivlerkie VoorkomsKleinskub-Rooivlerkie HabitatKleinskub-Rooivlerkie Sien ookKleinskub-Rooivlerkie BronKleinskub-Rooivlerkie VerwysingsKleinskub-Rooivlerkie Eksterne skakelKleinskub-Rooivlerkie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KolitisTienerSelfstandige naamwoord22 NovemberHadedaKatjieEugenetikaYsbeerSkarlakenkoorsLionel MessiTamboraIntensiewe vormHerpes simplexRookgewoonteJagluiperdPreseminale vloeistofHeidelberg, GautengOlimpiese Somerspele 2012RooipandaSlangArmoedeverligtingStudievaardighedeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)EnsiklopedieOlimpiese SpeleKinderregteWitbloedselDriedimensioneelNic de JagerOlifantBeëdigde verklaringKoolstofTrekarbeidSonHeelgetalSeksualiteitLatynAfvalbestuurSonnetGesondheidMisdaadDurbanRudi ClaaseSwartbewussynsbewegingWiskundeSuid-Afrikaanse GrensoorlogFamilie (verwantskap)IsraelChristendomWiskundige terminologieCorioliskragWet op NaturellengrondPiesangKarretjiemenseDrakensbergeKlopjagPlaattektoniekWeervoorspellingEweknienetwerkKoos du PlessisSkildklierBosluisbytkoorsAfrikaansTrappe van vergelykingTafelbergD.J. OppermanLugbesoedelingNazi-DuitslandOrale seksOnderwysArmoedeWaterProstaatkankerHomofoonXenofobieVoorvoegselGeskiedenis van die Verenigde State van Amerika🡆 More