Kleinsee: Dorp aan weskus van Suid-Afrika

Kleinsee is 'n dorpie op die weskus in die Noord-Kaap aan die Atlantiese Oseaan, Suid-Afrika.

Die dorpie het ontstaan toe spoeldiamante in 1925 ontdek is deur ene De Villiers, 'n onderwyser, en ene Alberts, 'n bouer. Eksplorasie is oorgeneem deur Cape Coast Exploration Company Ltd en later deur De Beers Consolidated Mines.

Kleinsee

Kleinzee
Dorpie
Kleinsee is in Noord-Kaap
Kleinsee
Kleinsee
Kleinsee: Dorp aan weskus van Suid-Afrika Kleinsee se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 29°40′40″S 17°4′12″O / 29.67778°S 17.07000°O / -29.67778; 17.07000 17°4′12″O / 29.67778°S 17.07000°O / -29.67778; 17.07000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikNamakwa
MunisipaliteitNama Khoi
Oppervlak
 • Totaal9,10 km2 (3,51 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal728
 • Digtheid80/km2 (200/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense17.9%
 • Indiërs/Asiërs1.1%
 • Bruin mense61.1%
 • Swart mense18.1%
 • Ander1.8%
Taal (2011)
 • Afrikaans 89.9%
 • Engels 5.7%
 • Xhosa 2.1%
 • Ander 2.3%
Poskode (strate)
8282
Skakelkode027
Kleinsee: Dorp aan weskus van Suid-Afrika
Die NG kerk Grootmist by Kleinsee. Dis 'n replika van die Geloftekerkie in Pietermaritzburg en ingewy in 1936.

Die Buffelsrivier mond naby Kleinsee uit. Die rivier is eintlik net 'n droë bedding wat ongeveer elke 10 jaar vloei, as gevolg van die uiters lae reënval hier. Die naaste dorpie is Grootmis, sowat 10 km verder binneland toe op die R355-streeksroete.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Atlantiese OseaanDe Beers Consolidated MinesDiamantNoord-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenseregtedagAvbobGroot vyfSonkragAnale seksBruin menseTelevisieWaterkringloopEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKolorektale kankerKonsentrasiekampSeksueel oordraagbare infeksieEngelsEmo AdamsMiddeloorontsteking22 AprilSkaakAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidRobbeneilandWeervoorspellingAlkoholismeDigvormVraag en aanbodLugbesoedelingNederlandsSkilpadViëtnamMondDiepaartromboseDiskriminasieSelfmoordKongo-krisisMagsverheffingVaginaSeptimius AwardsManie LibbokBoer Soek 'n VrouIntensiewe vormTennisSkerpioenKinkhoesBreinvliesontstekingBewaringstatusSwart menseWaarheid-en-versoeningskommissieGasMolekuulPaasfeesEtniese groepWayde van NiekerkEienaamLys van Afrikaanse televisiereekseLys van Afrikaanse skrywersLys van Suid-Afrikaanse skrywersPerdGalileo GalileiMIV/vigs in Suid-AfrikaE-posBybelMierSharpeville-slagtingKookpuntKappie (skryfteken)KrieketSamespanningSout (chemiese stof)SwartbewussynsbewegingHeidelberg, GautengAardverwarmingLKanadaVennootskapFamilie (verwantskap)Geskiedenis van Suid-AfrikaXenofobie🡆 More