Kleinskedebek

Die Kleinskedebek (Chionis minor) is 'n algemene standvoël wat op Marion-eiland en die Prins Edward-eilande nesmaak.

In Engels staan die voël bekend as die Black-faced sheathbill.

Kleinskedebek
Kleinskedebek
Chionis minor
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. minor
Binomiale naam
Chionis minor
Hartlaub, 1841

Identifikasie

Die voël word tot 38cm lank en is ietwat plomp, wit met 'n swart snawel. Die bene en gesigsvel is pienk.

Hulle leef as pare of in klein groepies saam digby pikkewynkolonies en op kusgrasvlaktes. Hulle vreet pikkewynkarkasse en eiers asook gebraakte kos wat hulle kry wanneer hulle pikkewyne wat kuikens voer, versteur.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Kleinskedebek IdentifikasieKleinskedebek Sien ookKleinskedebek BronKleinskedebek VerwysingsKleinskedebek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DomkragWithaaiVaginale kankerVolhoubaarheidKaapstadVlag van Suid-AfrikaNedersettingBernice WestHulpwerkwoordWeer (meteorologie)WorcesterSpinnekopMaagsweerKolitisVarkAfrikanerweerstandsbewegingVermenigvuldigingSoortnaamPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMusieksimboleMandalaMuishondJan van RiebeeckSomerHindoeïsmeSpeelkaartMuskeljaatkatToerismeKunsMadison IvyWes-KaapHannes van WykAngssteuringMassaSneeuRomanNatuurHoofstadLuiperdVioolDrakensbergeMateriaalOorkruipersKorrupsieJuraPornografiese subgenresKlimaatveranderingGrondsoorteSokkerAborsieRumatiekLeeuSuid-Afrikaanse randHortologieMynbouBlaarKoppeltekenSeptimius AwardsMenstruasieVlagterminologieGeslagVergelykings (taalkunde)ProstaatkankerEerste WêreldoorlogEmfiseemSpringbokNiemetaalMiltSeevlakBybelRepubliek die KongoIronie🡆 More