Kleinjagarend

Die Kleinjagarend (Hieraaetus ayresii) is 'n klein en lewendige arend.

Die voël is 'n seldsame broeiende standvoël in die noorde van Suidelike Afrika en nie-broeiend verder suid. Hier kom hulle gewoonlik in die nasomer voor. In Engels staan die voël bekend as die Ayres' Hawk-eagle.

Kleinjagarend
Kleinjagarend
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Hieraaetus
Spesie:
H. ayresii
Binomiale naam
Hieraaetus ayresii
(Geoffroy Saint-Hilaire I, 1835)
Kleinjagarend
Verspreidings area

Identifikasie

Die voël word 45 tot 58 cm groot en weeg 650 tot 1100g. Sy vlerkspan is 1.2m. Die volwasse voël is óf wit aan die onderkant en óf effens gespikkel of donker en dig gespikkel. Die vlerke is van onder dig dwarsgestreep.

Die arend leef in beboste streke, beboste koppies en in bloekomplantasies.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IdioomKlimaatsverandering in Suid-Afrika1990InsekAfrikaanse TaalmonumentWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAardverwarmingMenslike seksuele gedragKrampFrederik Willem de KlerkAfrikaanse taalleerBosluisbytkoorsNasiebouMalariaAbstraksie (rekenaarwetenskap)ProteïenMark (ekonomie)SeekatMangelChristendomVoegwoordHipoteseKatoenEngelsKriekPornografiese akteurYsterErfenisSwart menseNiemetaalGeldVermenigvuldigingBoomslangMassaHolocaustOmgewingsbeheerVraag en aanbodVrouKinderregteOlifantWêreld- Ekonomiese ForumSteenkoolBipolêre gemoedsteuringKlinkerOnderwerp (taalkunde)WeerfrontBateToringLys van Nederlandse skildersStokely CarmichaelGeloftedagLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierKongo-krisisGriepHeupvervangingHemelvaartsdagAsiëKlavierWikipediaSkoenlapperApostoliese GeloofsbelydenisTegnologieSneeuKlereHerpes simplexOopbroninhoudNatuurrampOm-te-infinitiefkonstruksieOnderwysMenseregtedagCorioliskragJeanette FerreiraFotosinteseKaaps-Hollandse stylInternetDuitsland🡆 More