Kleingroendoring

Die Kleingroendoring (Balanites pedicellaris) is 'n skaars boom wat in droë bosveld en op die brakkerige vloedvlakte van die Sabierivier en die Limpopovallei noordoos van Punda Maria groei.

Die boom se blare is liggroen en fluweelagtig en die dorings is groot en ongevurk.

Kleingroendoring
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Zygophyllales
Familie:
Genus:
Spesie:
B. pedicellaris
Binomiale naam
Balanites pedicellaris
Mildbr. & Schltr., 1913

Die boom is ook inheems aan Botswana, Eswatini, Ethiopië, Jemen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Somalië, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe.

Die boom se FSA-nommer is 252.

Daar is twee subspesies:

  • Balanites pedicellaris subsp. pedicellaris
  • Balanites pedicellaris subsp. somalensis (Mildbr. & Schltr.) Sands

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeboorteRonelda KamferSan Andreas-breukEllipstekenEugenetikaBek-en-klouseerNaaldekokerAdolf HitlerGeslagPriemfaktorGordelroosPenisDomineeBlomKaapse florarykMIV/vigs in Suid-AfrikaPseudowetenskapReënspinnekopPeach van PletzenKonjunktivitisTydSelfstandige naamwoordOnomatopeeEkologieEuropaHortologieHartseerLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)MuskietEnkelvoudige sinGewasboerdery in Suid-AfrikaNapoleon BonaparteKonsentrasiekampSteenkool in Suid-AfrikaWinterBesoedelingBiodiversiteitLys van myne in Suid-AfrikaTatoeëermerkGeweldMieliestronkKrampHindoeïsmeOorstromingTydsoneSeksposisieWynand du ToitAardeKameelperdMierTamatieNasionalismeImmunologieJohannes MeintjesJodeSpelerposisies in rugbySeevlakstygingAarde se atmosfeerOnse VaderMaanWhatsAppVrouKappie (skryfteken)OutismeRekeningkundeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MynbouSoutsuurRob HersovWeervoorspellingMenseregtedagPornografieAgtervoegsel🡆 More